AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9998
0,00
CORN
22 Mrt
-
4565
0,00
SOYA
22 Mrt
-
9233
0,00
SUNS
22 Mrt
-
9755
0,00
WEAT
22 Mrt
-
6610
0,00
WMAZ
22 Mrt
-
4150
0,00
YMAZ
22 Mrt
-
4200
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SA volgende jaar gasheer vir internasionale wynkompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
•	Met sowat 1 000 inskrywings is die Concours Mondial du Sauvignon die grootste en belangrikste internasionale kompetisie vir Sauvignon Blanc-wyne op die planeet. Foto: Verskaf
• Met sowat 1 000 inskrywings is die Concours Mondial du Sauvignon die grootste en belangrikste internasionale kompetisie vir Sauvignon Blanc-wyne op die planeet. Foto: Verskaf
Suid-Afrika is gekies om as gasheer op te tree vir volgende jaar se Concours Mondial du Sauvignon, een van die grootste internasionale kompetisies vir Sauvignon blanc-wyne.

Vir die eerste keer sedert Concours Mondial du Sauvignon se ontstaan 14 jaar gelede sal dié kompetisie op Suid-Afrikaanse bodem plaasvind. Dit sal die eerste keer wees dat die kompetisie buite Europa plaasvind.

“Die keuse van gasheerland vind nie lukraak plaas nie. Die organiseerders kies markte wat groei toon in beide produksie en die verbruik van hierdie wyn,” sê mnr. Quentin Havaux, direkteur van Concours Mondial du Sauvignon, in Sauvignon Blanc SA se onlangse verklaring. “Ná 14 jaar in Europa was Suid-Afrika ons eerste keuse as gasheerstreek – danksy die dinamiese rol wat Suid-Afrika in die produksie van Sauvignon blanc speel.”

Luidens ’n verklaring is Suid-Afrika 15de op die wêreldranglys wat grootste wingerde betref en voer die land die sesde meeste wyn ter wêreld uit. Verder is Sauvignon blanc die land se topverkoper en dit is die kultivar wat die meeste uitgevoer word.

“Meer Suid-Afrikaanse produsente moet hierdie geleentheid op eie bodem aangryp en inskryf,” sê mnr. RJ Botha, voorsitter van Sauvignon Blanc SA.

“Die Concours Mondial du Sauvignon is ’n waardevolle en onontbeerlike hulpmiddel vir Sauvignon blanc-produsente. Dit bied groot internasionale blootstelling, dit dien as ’n internasionale bemarkings- en verkoopsinstrument, dit onderskryf die wenwyne met ’n seël van goedkeuring en dit is ’n betroubare koopaanwysing vir die verbruiker.”

Mnr. Philip van Zyl, redakteur van die jaarlikse Platter’s-wyngids, meen die feit dat Suid-Afrika as gasheer gekies is, dui daarop dat die plaaslike wynbedryf al hoe meer op internasionale vlak erkenning kry.

“Tien jaar gelede sou dit ondenkbaar gewees het, want Suid-Afrika se profiel was net nie van so aard dat dit sou gebeur het nie,” sê Van Zyl. “Dinge het vinnig heelwat verander en dit is nog ’n goeie voorbeeld van hoe die plaaslike wyne en wynkultuur, en die mense in die bedryf ernstig opgeneem word. Dit is uiteraard fantasties.”

Wat behels die kompetiesie?

Luidens Sauvignon Blanc SA se verklaring sal die kompetisie van 13 tot 17 Maart in Franschhoek in die Kaapse Wynland plaasvind. “Altesaam 35 internasionale beoordelaars word vir vyf dae in Franschhoek onthaal met proesessies oor drie dae, asook uitstappies na Sauvignon blanc-gebiede soos Durbanville en Constantia,” lui die verklaring.

Die proepaneel sal bestaan uit internasionale uitgesoekte spesialiste, asook wynkopers, -skrywers en spesialis-kritici. “Sowat twintig nasionaliteite word in die paneel verteenwoordig en verseker sodoende die uitstaande diversiteit wat die Concours Mondial du Sauvignon onderskei van enige ander wynkompetisie reg oor die wêreld.”

Daar sal aan die beste inskrywings goue en silwer medaljes toegeken word. Verder is daar ook spesiale trofeë vir die inskrywings wat die beste tellings in die volgende kategorieë behaal: droë ongehoute wyn, droë houtverouderde wyn, ongehoute versnitte (ten minste 51% Sauvignon blanc) en houtverouderde versnitte (ten minste 51% Sauvignon blanc).

“Benewens die gebruiklike puntestelsel uit 100 sal elke wyn ook ’n gehaltebeoordeling ontvang wat gegrond is op proekommentaar deur die paneel kundiges,” sê Havaux. “Só verseker ons produsente van Sauvignon blanc van groter deursigtigheid en bied hulle nuwe geleenthede om hul wyne te bemark.”

Die inskrywings sluit op 17 Februarie 2023 en alle wynmonsters moet teen 21 Februarie 2023 afgelewer word. Die resultate sal op 20 Maart 2023 by Prowein in Düsseldorf, Duitsland, bekend gemaak word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.50
+0.2%
Rand - Pond
22.63
+0.1%
Rand - Euro
19.91
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
977.27
-0.7%
Palladium
1,406.71
0.0%
Goud
1,943.28
+0.1%
Silwer
22.43
+0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot