AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9488
0,00
CORN
09 Jun
-
4488
0,00
SOYA
09 Jun
-
7592
0,00
SUNS
09 Jun
-
8364
0,00
WEAT
09 Jun
-
6614
0,00
WMAZ
09 Jun
-
3557
0,00
YMAZ
09 Jun
-
3637
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Selfs kleiner tafeldruifoes verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Die oes vir die huidige tafeldruifseisoen, wat na verwagting reeds kleiner as die vorige seisoen sou wees, is verder afwaarts aangepas.

Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) sal vanjaar se oes sowat 18% kleiner as die vorige oes wees en sowat 11% kleiner as wat aanvanklik geskat is.

Sati het in Desember verlede jaar aangedui hy verwag dat sowat 71,7 miljoen kartonhouers (4,5 kg-ekwivalent) in die huidige oesjaar uitgevoer sou word. Dié skatting is intussen hersien en Sati verwag nou dat ongeveer 63,6 miljoen kartonhouers vir uitvoer geïnspekteer sal word.

Luidens die verklaring kan die kleiner oes hoofsaaklik toegeskryf word aan kleiner oeste wat tot dusver in die Hexrivier-streek gepak is, asook laer opbrengste wat vir oorblywende kultivars in die streek verwag word. Die oesskatting vir hierdie streek is dus aangepas na 20,64 miljoen kartonhouers. Dit verteenwoordig ’n vermindering van 3,33 miljoen kartonhouers, of 13,9% vergeleke met die vorige skatting.

Volgens die jongste syfers vir die Oranjerivier-streek en noordelike streke, waar die seisoen reeds afgesluit het, is onderskeidelik 16,4 miljoen en 5,6 miljoen kartonhouers gepak. Die huidige oesskattings vir die Olifantsrivier-streek (3 miljoen kartonhouers) en die Bergrivier-streek (17,9 miljoen kartonhouers) bly onveranderd.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.52
+0.1%
Rand - Euro
20.15
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,008.54
0.0%
Palladium
1,323.40
0.0%
Goud
1,961.00
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Brent-ruolie
74.79
-1.6%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Vertel My Jou Storie
Ek is introvert tot ek gemaklik voel. Dan sal jy my moeilik stil kry. Ek noem n ding op sy naam so jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot