AFGRI
BEAN
31 Me
-
9651
0,00
CORN
31 Me
-
4714
0,00
SOYA
31 Me
-
7798
0,00
SUNS
31 Me
-
8149
0,00
WEAT
31 Me
-
6650
0,00
WMAZ
31 Me
-
3674
0,00
YMAZ
31 Me
-
3804
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Struikelblokke pootjie nie Langkloof se oudste boerdery

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Drie geslagte saam. Van links is ouma Linda-Lou, die jong David en Robin Baldie by die oudste appelboom op die plaas.
Drie geslagte saam. Van links is ouma Linda-Lou, die jong David en Robin Baldie by die oudste appelboom op die plaas.

Die Skot Alexander Baldie, ’n baanbreker in die vrugtebedryf, het in 1904 die boerdery J Baldie & Sons by Misgund in die Langkloof gevestig. In dieselfde jaar het hy ’n kommersiële appelboord, met bome van die Pickering-kwekery in die Wes-Kaap, geplant.

Boerderybloed vloei dik in die Baldie-are. Alexander se nasaat, Robin Baldie, wou van kleins af net boer. “Ek hou van boerdery omdat ek graag met mense werk, maar ook om die jong vrugtebome op te lei en hul groei dop te hou totdat hulle volwasse bome is,” vertel Robin, wat met 150 ha appels en 100 ha pere boer.

Ná sy broer, Lloyd, en sy pa, David, onderskeidelik in 2008 en 2009 oorlede is, het Robin en sy broer Wayne nege jaar lank saamgeboer, tot kanker Wayne in 2017 geëis het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.71
+0.1%
Rand - Pond
24.52
+0.1%
Rand - Euro
21.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.84
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
999.67
-1.4%
Palladium
1,379.07
-1.9%
Goud
1,964.10
+0.1%
Silwer
23.54
+0.1%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
69,998
0.0%
Alle aandele
75,067
0.0%
Hulpbronne 10
67,512
0.0%
Industriële 25
102,774
0.0%
Finansiële 15
14,415
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot