AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Tokara se Sauvignon Blanc is wêreldklas!

akkreditasie
Mnr. Stuart Botha saam met mnr. GT Ferreira en sy vrou, Anne-Marie. Foto: Verskaf
Mnr. Stuart Botha saam met mnr. GT Ferreira en sy vrou, Anne-Marie. Foto: Verskaf
Tokara, die Stellenbosse wynplaas wat aan die bankman mnr. GT Ferreira en sy vrou, Anne-Marie, behoort, spog met die beste Sauvignon Blanc ter wêreld.

Dís nou volgens die beoordelaars van die toonaangewende Concours Mondial du Sauvignon wat in Brussels, België, aangebied word. 

Die Tokara Reserve Collection Sauvignon Blanc 2020 (R160 per bottel) het stof in die oë van 1 200 ander internasionale wyne geskop toe dit onlangs aangewys is as die beste Sauvignon Blanc van dié kompetisie. 

Dit was die enigste Suid-Afrikaanse wyn wat ’n trofee ingepalm het. 

Mnr. Stuart Botha het die wyn gemaak met druiwe uit Tokara se wingerde in Elgin, wat bekend is om sy koeler klimaat. “Die wyn kom van stellig die beste terroir in Suid-Afrika. Met dié terroir en ons span kan ons enigiets bereik.”

Stuart Botha, Tokara
Mnr. Stuart Botha met die Tokara Reserve Collection Sauvignon Blanc 2020 . Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd om te Glo Liefde Bestaan
Ek is enkel lopend Vir 5 Jaar het te veel Seer gekry Al in my Lewe wil maar net weer n Vriendin ontmoet en Kyk of daar iets daar uit Kan ontwikkel of net vriende Kan Bly of wees...
"Workaholic" wil bietjie chill...
Sjoe. Jy hoef my glad nie te leer ken nie maar ek is nogal oulik. Ek hou baie van lag. Grappies is lekker.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot