AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Tot 16,5 miljoen kartonhouers steenvrugte vir uitvoermark verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruby Star is een van die pruimkultivars wat boere in die Klein-Karoo vanjaar in die steek gelaat het. Foto: Hortgro
Ruby Star is een van die pruimkultivars wat boere in die Klein-Karoo vanjaar in die steek gelaat het. Foto: Hortgro
Ná ’n onverwagse, maar welkome toename in die produksie van steenvrugte, veral pruime, in die vorige seisoen, sal daar na verwagting 15 miljoen tot 16,5 miljoen katonhouers steenvrugte in die 2021-’22-seisoen uitgevoer word, sê Hortgro.

Luidens ’n verklaring is dié voorspelling gegrond op die verwagting dat vanjaar se oes 8% groter as die vorige oes sal wees. “Steenvrugboere het ’n goeie winter en baie matige tot koue lente tot dusver gehad,” lui die verklaring. “Die potensiële toename word gedryf deur nuwe boorde wat produktief word.”

Hortgro moedig steenvrugboere aan om van die toepaslike verdunningspraktyke gebruik te maak om goeie vruggrootte te verseker aangesien die mark vir kleiner vrugte beperk is.

Na verwagting sal nektarienuitvoer met 9% tot 7,1 miljoene kartonhouers toeneem danksy ’n aantal nuwe nektarienboorde. Perskevolumes sal na verwagting 2,45 miljoen kartonhouers, dieselfde as die 2020-’21-oes, bly. Luidens die verklaring is dit weens ’n afname in die area onder dessertperskes.

Appelkoosvolumes sal na verwagting dieselfde as in die vorige seisoen wees of effens afneem aangesien die area onder appelkose ook die afgelope paar jaar afneem.

Volgens Hortgro sal logistiek ’n struikelblok bly, maar sal die bedryf die lesse wat die afgelope 18 maande geleer is, inspan om werksaamhede te koördineer en noodsaaklike inligting met sleutelbelanghebbendes uit te ruil. “Suid-Afrika sal dus ’n betroubare en standvastige verskaffer van steenvrugte aan al sy uitvoermarkte bly.”

Oesskattings sal gereeld aangepas word namate die seisoen vorder. Hortgro sal in die komende weke meer inligting volgens kultivar publiseer om ’n duideliker beeld van die seisoen se vordering te skets.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.13
+0.9%
Rand - Euro
18.22
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.9%
Goud
1,789.61
-0.5%
Silwer
22.72
-1.9%
Palladium
1,908.50
+0.5%
Platinum
1,013.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,870
+0.9%
Alle aandele
75,017
+0.9%
Hulpbronne 10
75,185
+1.6%
Industriële 25
91,795
+0.2%
Finansiële 15
15,702
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot