AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Valskodlingmot: Voorgestelde wysigings bedreig 140 000 werksgeleenthede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Andries Groenewald
Ter illustrasie. Foto: Andries Groenewald
Die Europese Unie (EU) se staande komitee op plante, diere, voedsel en voer sal vandeesweek nuwe regulasies oor valskodlingmot bespreek en moontlik daaroor stem.

As lede van die EU stem ten gunste van die voorgestelde wysings, wat volgens mnr. Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV) as waningelig beskou kan word, sal dit ’n groot impak hê op Suid-Afrikaanse lemoenuitvoer na dié gebied. Dit sal ook die volhoubaarheid van die sitrusbedryf en 140 000 meestal landelike werksgeleenthede bedreig.

Ingevolge die voorgestelde wysigings moet uitvoerlande in Afrika ’n drastiese, verpligte kouebehandeling van 0 °C tot -1 °C vir minstens 16 dae toepas op lemoene wat vir die EU bestem is. Dit kom ten spyte daarvan dat Suid-Afrika reeds die afgelope paar jaar ’n deeglike risikobestuurstelsel toepas wat die EU doeltreffend teen plae en siektes beskerm.

Joubert sê die onderskeppings van valskodlingmot is die afgelope paar jaar laag met 19 gevalle in 2019, 14 in 2020 en 15 in 2021. Suid-Afrika het ses van verlede jaar se onderskeppings betwis aangesien die larwes volgens wetenskaplike bewyse dood was en dus geen risiko ingehou het nie.

Dit is volgens hom in skrille kontras met onderskeppings van valskodlingmot van lande in die EU, Noord-Ierland, Ysland en Noorweë. “Tog word geen maatreëls teen hierdie lande voorgestel nie, wat die nuwe voorgestelde maatreëls teen Suid-Afrika selfs meer raaiselagtig maak.”

Hy sê dat slegs ’n gedeelte van Suid-Afrika se konvensionele lemoenoes teen die voorgeskrewe kouebehandeling veerkragtig sal wees. Dié behandeling sal dit ook onmoontlik maak om organiese en chemievrye lemoene na die EU uit te voer, onder meer gewilde kultivars soos bloedlemoene, Turkey, Salustiana, Benny en Midknights waarvoor onderskeppings van valskodlingmot nog nooit aangemeld is nie.

Suid-Afrika het volgens hom nie genoeg voorraad van die nodige vraghouertoerusting om aan die EU se voorgestelde vereistes te voldoen nie.

Hy sê daar is nie met die Suid-Afrikaanse nasionale plantbeskermingsorganisasie gekonsulteer voor die voorgestelde wysigings om 10 Februarie vanjaar ingedien is nie. Volgens Joubert word kwessies rondom plantgesondheid gewoonlik bilateraal bespreek sodat praktiese oplossings en prosedures vir risikoverkleining voorgestel en oor saamgestem kan word.

“Die feit dat die voorgestelde wysigings gemaak is ten spyte daarvan dat alternatiewe en ewe doeltreffende opsies vir kouebehandeling beskikbaar is en reeds in Suid-Afrika se risikobestuurstelsel ingesluit word, is ’n aanduiding dat die wysigings deur ’n politieke agenda gedryf word.”

Kwekers van Suider-Afrika en invoerder van verskeie EU-lande, onder meer Nederland, Duitsland, België en Frankryk, het beswaar aangeteken teen die voorgestelde wysigings. Tydens ’n onlangse proses van openbare deelname is 164 voorleggings gemaak waarvan 90% kapsie teen die voorgestelde wysigings gemaak het.

Joubert sê die SKV vergader met lede van die EU om die bedreiging van die onbillike regulasies vir die plaaslike sitrusbedryf uit te lig. “Ons hoop dat redelikheid sal seëvier gedurende vandeesweek se besprekings en dat die voorgestelde wysigings verwerp sal word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.2%
Rand - Pond
22.32
-0.1%
Rand - Euro
19.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
963.75
+0.4%
Palladium
1,438.99
+1.6%
Goud
1,960.48
-0.2%
Silwer
23.35
+0.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot