AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Vanjaar se wyndryfoes kleiner, maar van topgehalte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Liza Bohlmann
Foto: Liza Bohlmann
Die wynbedryf se vierde oesskatting vir vanjaar se wyndruifoes dui aan dat dit kleiner as voorheen verwag sal wees, maar dat daar nie aan die gehalte daarvan getwyfel kan word nie.

“Die oes word op hierdie stadium kleiner voorspel as die oes wat in 2022 by kelders ingeneem is. Wynmakers en wingerdboukundiges is egter eenstemmig – die goeie gehalte van die druiwe hou groot belofte in vir die maak van uitstekende wyn,” sê mnr. Conrad Schutte, bestuurder van Vinpro se span wingerdboukundiges wat die oesskattings saam met die Suid-Afrikaanse wynbedryfsinligting en -stelsels (Sawis) uitreik.

Luidens ’n verklaring deur Vinpro is die aanloop tot vanjaar se seisoen gekenmerk deur ’n warm en droë winter wat meestal warmer as normaalweg oor al die wynproduserende streke was. Die reënval was egter noemenswaardig minder, buiten vir die Noord-Kaap.

“Die bot was vroeër en egaligheid was bevredigend. Sterk groeikrag aangedryf deur optimale fotosintese, tesame met die droër grond, het set in sekere areas nadelig beïnvloed. Veral Colombar en Cabernet sauvignon se trosse kom losser voor in hierdie stadium.

“Harde reënbuie gedurende die eerste week van Desember het groot verligting gebring in die meestal warm en droë seisoen. Hierdie welkome reën het druk op besproeiingskedulering verlig, maar het ook swamsiektedruk, veral witroes en donsskimmel, verhoog.”

Die drie vorige oesskattings het aangedui dat alle streke behalwe die Klein-Karoo se oes kleiner as verlede jaar s’n sal wees. Volgens die nuutste oesskatting sal die oes in alle streke kleiner wees.

Beurtkrag se impak

Verskeie probleme het volgens Vinpro tot die kleiner oes gelei, onder meer beurtkrag wat intensiewe besproeiingsgebiede se pompe sonder krag laat het.

“Dít, tesame met die droë winter en lente lei tot kleiner korrelgroottes met ’n laer oesgewig. Die later kultivars soos Cabernet sauvignon en Colombar word tans gepars en soos die trosse geweeg word, word die effek van swak setomstandighede gesien met ligter trosgewigte.”

Wingerduitkappings in veral die Noord-Kaap, Olifantsrivier en Swartland het die totale area onder wyndruiwe laat krimp. Reën gedurende die rypwordingsperiode, veral die harde reën van die eerste en tweede week van Maart, het tot verdere probleme gelei.

“Die klimaat gedurende die volgende paar weke is van deurslaggewende belang en kan steeds die oesgrootte beïnvloed,” sê Schutte. “Dit is nou belangrik om vrugsones oordeelkundig oop te maak sodat lug- en ligbeweging optimaal plaasvind gedurende hierdie moeilike omstandighede met hoë siektedruk.”

Die vyfde oesskatting vir wyndruiwe word in Mei uitgereik.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot