AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Verwagte toename in vrugte-uitvoer goeie nuus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Coetsee
Foto: Johan Coetsee
Die verwagte toename in vrugte-uitvoer danksy goeie reënval sedert 2018 sal ’n welkome hupstoot vir die Wes-Kaapse landbousektor wees, sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou.

Meyer sê dat bottelnekke in onder meer hawens die volhoubaarheid van handel in belangrike landbouprodukte bedreig. Die voortslepende oorlog tussen Rusland en Oekraïne het ook ’n groot toename in die pryse van onder meer kunsmis en graan veroorsaak.

“Ten spyte van hierdie probleme beur die landbou voort, soos bewys deur die onlangse oesskattings vir verskeie gewasse.”

Volgens die sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro sal appel- en peeruitvoer vanjaar met onderskeidelik 6% en 12% toeneem. Nektarienuitvoer sal na verwagting met 26% toeneem. Die uitvoer van perskes sal met slegs 2% toeneem, maar produksie daarvan in Ceres en Bergrivier het met onderskeidelik 7% en 10% toegeneem.

Graan SA voorspel dat koringproduksie in die Wes-Kaap vanjaar met 4% of 41 900 ton sal toeneem danksy goeie reënval wat die gebied onder produksie met 34 000 ha kan laat toeneem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.4%
Rand - Pond
22.26
+0.2%
Rand - Euro
19.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
977.84
+1.0%
Palladium
1,444.67
-0.3%
Goud
1,968.42
+0.2%
Silwer
23.73
+1.7%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,577
+1.0%
Alle aandele
77,208
+1.0%
Hulpbronne 10
68,173
+2.3%
Industriële 25
103,974
+0.6%
Finansiële 15
15,658
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy Sien is wat jy kry, niks Meer nie maar ook niks minder ni
Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel en Dan nog demands rond slinger Nie,
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot