AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Vinniger wins met bome in potte

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Hierdie Bigbucks Royal Gala-bome is reeds twee jaar lank in die kwekery en is daarom taamlik groot. Volgens mnr. Wim van Rijswijk sal die bome in die tweede jaar beter in die boord vaar omdat die bome daar meer ruimte, lig en lug het. Die ideaal is dus om die bome binne 12 maande uit die kwekery na die produsent te stuur.
Hierdie Bigbucks Royal Gala-bome is reeds twee jaar lank in die kwekery en is daarom taamlik groot. Volgens mnr. Wim van Rijswijk sal die bome in die tweede jaar beter in die boord vaar omdat die bome daar meer ruimte, lig en lug het. Die ideaal is dus om die bome binne 12 maande uit die kwekery na die produsent te stuur.

Om bome in potte te kweek, was tot nou toe duur en onprakties. Of dit ’n plastieksak of ’n rigiede pot is, dit bly in die pad en is ’n beslommernis vir enige produsent. Ellepot-tegnologie, waarvolgens die boom saam met ’n pot geplant word sonder dat dit die deurlating van wortels, water, lug of bemesting belemmer, en boonop ontwikkeling versnel, bring egter ’n oplossing.

Ná slegs twee seisoene is jong Bigbucks Royal Gala-bome wat op die plaas Glen Fruin by Elgin aangeplant is nadat dit in potte by die Witzenberg-kwekery gekweek is, minstens ses maande verder ontwikkel as wat hul kaalwortel-eweknieë sou wees.

Die tegnologie kom uit Denemarke en bestaan uit ’n dun, bio-afbreekbare papiermembraan wat gevul word met ’n plantmedium waarin die onderstam gewortel en die jong boom gekweek word. Die kwekery-bome in ’n Ellepot word dus nooit uitgeploeg soos tradisionele kaalwortelbome nie. Die sterk én die fyn wortels bly heel en onaangeraak, van die kwekery tot in die boord.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,850.71
+0.2%
Silwer
21.77
+0.0%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
961.50
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Professionele man soek n vrou om saam die wereld te verken.
Ek is net n plesier, lag altyd, intelligent, professioneel, n vlieenier, seiljagvaarder, skubaduiker en baie romanties. Drie seuns bly en werk oorsee en is die stigter en hoof...
Hoopvol
Ek is n enkel ma van 3. Nog nooit getroud. Ek is mal oor dans, braai, rugby kyk, tyd saam familie. Ek hou ook van movies kyk en rustig wees by die huis.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot