AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Virusvrye klone van ouwingerde binnekort in die grond

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pietersklip is die plaas waar die klone gevestig gaan word. Foto: Danie Nel Photography
Pietersklip is die plaas waar die klone gevestig gaan word. Foto: Danie Nel Photography
Spesiale virusvrye klone van uitstekende ou wingerde word binnekort op ’n afgeleë organiese plaas teen die Weskus geplant in ’n poging om wyne van beter gehalte te maak.

Die erfenisklone is op 1 Augustus, ’n datum wat die stigting van die Ou Wingerd-projek (OWP) in 2016 gedenk, bekend gestel. Die OWP was die eerste projek in sy soort ter wêreld en Suid-Afrika geniet erkenning vir een van bekendste ou wingerd-kategorieë ter wêreld.

Die OWP en Vititec het saamgewerk om individuele wingerdstokke uit te soek in verskillende blokke van die beste ou wingerde in die Wes-Kaap. Die materiaal is toe met hitte-terapie in laboratoriums gesuiwer om van virusse ontslae te raak.

Me. Rosa Kruger, onafhanklike wingerdboukundige en die moeder van die OWP, sê dis noodsaaklik om die klone te suiwer, want veral die rolblaarvirus het ’n invloed op die opbrengs en gehalte van druiwe.

“As ons skoon materiaal van ons oudste wingerde plant en ons boer op ’n manier dat dit skoon bly, het ons die kans om plantmateriaal aan die bedryf te verskaf wat uitstekende wyne in die toekoms kan maak,” glo sy.

Volgens mnr. André Morgenthal, bestuurder van die OWP, is dit ’n lang proses. Die virusvrye plante sal op ’n hektaar grond op die plaas Pietersklip op Die Berg naby Clanwilliam geplant word. Die Ferreira-familie van Red T Company boer daar met rooibostee.

Kruger beskryf Pietersklip as ’n uitsonderlike terrein.

“Dis nie ver van Skurfberg nie, waar die eerste ou wingerdstokke wat deel was van die OWP meer as 15 jaar gelede opgespoor is en waarvan talle voorste wynmakers nou wyn maak. Die grond hier is fantasties en dis naby die see geleë, met ’n heerlike koel luggie wat hier trek.”

Dié organiese plaas is ook afgeleë, met geen wingerde wat vir kilometers daar naby groei nie. Dit verlaag die kans dat virusse van ander wingerde na die erfenisstokke oorgedra kan word.

Kruger sê die idee is om so na as moontlik aan die natuur te plant. “Ons wil nie die natuur oorheers nie, maar dit eerder navolg.”

Die wingerde sal deurentyd geïnspekteer word. Die idee is om wynboere in staat te stel om wingerde te plant met die vermoë om ouwingerd-status (minimum 35 jaar) te bereik.

“Die filosofie is om wingerde te plant wat sal aanhou om druiwe van uitstekende gehalte te lewer namate die wingerd ouer word,” sê Morgenthal.

Die OWP het tans 130 lede wat jaarliks gesamentlik meer as 250 wyne uit gesertifiseerde ou wingerde maak. Dié wyne dra die Ou Wingerd-seël, wat alom deur verbruikers as ’n teken van gehalte beskou word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.7%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,712.93
+0.8%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,320.00
+4.3%
Platinum
926.50
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot