AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vrugtebedryf: Ononderbroke krag laat plukseisoen glad verloop

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die plaaslike vrugtebedryf is dankbaar dat hy tot dusver in die pluk- en pakseisoen ononderbroke krag gehad het.

Mnr. Francois Malan, besturende direkteur van Ceres Fruit Growers (CFG), sê die vrugtebedryf se besigste plukseisoen duur van Februarie tot Mei. Nadat die vrugte gepluk is, moet dit so gou as moontlik verpak en verkoel word. Dié proses vereis ononderbroke krag.

Malan sê CFG is dankbaar dat die regering die vrugtebedryf as ’n noodsaaklike diens verklaar het. “Ons hoop dat dié akkurate beskrywing van die bedryf erken sal word in die komende maande wanneer beurtkrag weer ’n moontlikheid word. Myne se krag word selde afgesny en ons hoop dat dieselfde vir die vrugtebedryf gedoen sal word.”

Die vrugtebedryf in die Wes-Kaap het ten spyte van talle struikelblokke weens die Covid-19-pandemie ’n suksesvolle oes gehad en Tru-Cape-vrugtebemarkers, waarvan CFG en Two-a-Day aandeelhouers is, is “versigtig optimisties” oor die oes se resultate.

Tru-Cape se produsente lewer gewoonlik jaarliks sowat 1 811 539 405 vrugte met ’n gemiddelde gewig van 117 g elk. Dit is meer as 210 000 ton, wat gelykstaande is aan die gewig van 46 067 olifante.

Mnr. Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape, sê hoewel Tru-Cape vrugte na meer as 104 lande uitvoer, bly die plaaslike mark vir hom uiters belangrik. “Bykans die helfte van ons totale verkope is op die Afrika-vasteland. Ons is baie trots daarop.”

Tru-Cape verwag dat sy produksie in die volgende drie tot vyf jaar tot 237 500 ton sal toeneem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot