AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Wingerdkundiges steek nie lyf weg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Jannie de Clerk, wingerdboukundige by Groote Post. Foto: Facebook
Mnr. Jannie de Clerk, wingerdboukundige by Groote Post. Foto: Facebook
Groote Post het verlede week met ’n tong-in-die-kies-foto bewys dit is nie net hul wyne wat lywig is nie.

Ten spyte van ’n moeilike jaar in die wynbedryf en die einde van die probleme wat nog lank nie in sig is nie, kry wynkelders dit steeds reg om ligpunte te vind.

Klein Roosboom het omtrent sosiale media aan die gons gehad nadat hy ’n foto van ’n kaalbolyf mnr. Nicol de Villiers, sy wingerdboukundige, geplaas het ter viering van internasionale merlot en om mans se gesondheid te bevorder.

Die foto het goeie aftrek gekry. Dit het 295 kommentare ontlok en is 166 keer op Facebook gedeel. Dit het ook oor menige selfoonskerm geflits soos dit op WhatsApp versprei is.

Dié plasing het speelse reaksie van Groote Post ontlok. Kort nadat Klein Roosboom se foto verskyn het, het Groote Post sy eie weergawe daarvan geplaas waarin dié wynkelder se wingerdboukundige, mnr. Jannie de Clerk, in ’n hemp met ’n sespak daarop gedruk in die wingerd verskyn. Die foto se byskrif lui: “Meet OUR viticulturist: Jannie de Clerk. Klein Roosboom Boutique Winery you’ve got nothing on us.”

Mnr. Peter Pentz van Groote Post sê hulle het Klein Roosboom se plasing as ’n gulde geleentheid vir ’n bietjie goeie kompetisie en bemarking gesien. “Ons is lief vir sports en ons wingerdboukundige is ook ’n bok vir sports en toe’t ons besluit om ons weergawe van hulle foto te plaas.”

Wingerdkundiges Facebook
Só het Groote Post op Klein Roosboom se foto van 'n kaalbolyf mnr. Nicol de Villiers, Klein Roosboom se wingerboukundige, gereageer. Foto: Facebook/Groote Post

Die plasing het baie goeie reaksie gekry en is 394 keer op Facebook gedeel. Selfs Klein Roosboom het in die kommentaar op die foto gesê dat hulle toegee Groote Post het die stryd gewen: “We humbly withdraw from the race!! Nicol - gym toe met jou. Ma gaan gou vir jou proteïen shake koop. Jy moet darem kan kers vashou by Jannie.”

Pentz sê dit is vir hom belangrik dat mense, veral mense in die wynbedryf, te midde van al die neerdrukkende dinge in die wêreld ook optimisme vind. “Die wynbedryf het ’n moeilike paar jaar agter die rug. Sulke ligte oomblikke word hoogtepunte. ’n Mens moet nog nooit ophou om die goeie en mooi dinge in die lewe raak te sien nie – en jy moet vir jouself kan lag. Dit was die hele punt van die ding.”

Mnr. Johan de Villiers, bedryfsbestuurder by Klein Roosboom, sê hulle het geweet die foto van sy broer sou reaksie ontlok, maar hulle het nie die sosiale media-storm wat dit ontketen het, verwag nie. “Dit het vinniger momentum gekry as wat ons verwag het.”

Hy sê dit was lekker om met Groote Post gek te skeer en sodoende mekaar ’n hupstoot op sosiale media te gee. “Ons het Groote Post se plasing verskriklik geniet. Daar is genoeg rede om ’n bietjie humor in die saak in te bring. Dit was fantasties.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.6%
Rand - Pond
20.85
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,785.25
+0.1%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,857.50
+0.2%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot