AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
Deel

Uitvoerpruime oorskry kerf van tienmiljoen

Suid-Afrika se pruimbedryf het geskiedenis gemaak met meer as tienmiljoen kartonhouers vir die uitvoermark.

Suid-Afrika se pruimbedryf het geskiedenis gemaak deurdat dié bedryf die afgelope seisoen vir die eerste keer meer as tienmiljoen kartonhouers uitgevoer het, sê mnr. Rudi Vos, vrugte-evalueerder by Sapo-trust, Stellenbosch.

Van die redes vir die groter uitvoervolumes is dat groter oeste afgehaal word weens hoër draende kultivars en verbeterde tegnologie, meen Vos. Alhoewel dit nog vroeg is, lyk die vooruitsigte vir die komende seisoen reeds belowend. “Na gelang van die koue-eenhede in die volgende paar maande en reën tydens blomtyd in September, kan ’n goeie oes waarskynlik verwag word,” sê Vos.

Sowat 53% van die pruime wat plaaslik verbou word, word na markte in Europa, Rusland en Brittanje uitgevoer, maar markte in die Verre-Ooste is ook besig om te ontwikkel. In Suid-Afrika is daar tans 8,5 miljoen pruimbome aangeplant op sowat 4 900 ha. Die gewildste kultivars wat gevestig word, is Songold, Laetitia, Fortune (almal middel-seisoen), Ruby Star, Ruby Sun, Suplum41 en Suplum6 (laat kultivars).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.1%
Rand - Pond
22.10
-0.1%
Rand - Euro
19.44
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
986.16
+1.8%
Palladium
1,470.80
+1.5%
Goud
1,981.61
+0.1%
Silwer
23.91
-0.0%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot