AFGRI
BEAN
15 Aug
-
8580
-88,00
CORN
15 Aug
-
4065
1,00
SOYA
15 Aug
-
8880
-23,00
SUNS
15 Aug
-
10583
136,00
WEAT
15 Aug
-
6847
-43,00
WMAZ
15 Aug
-
4283
-17,00
YMAZ
15 Aug
-
4357,2
11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

LRF-Veeskool 2020 – sprekers se PowerPoint-aanbiedings

akkreditasie
Voorste plaaslike en internasionale kenners, van onder meer Amerika, Australië, die Vrystaat, Gauteng en KwaZulu-Natal, het lesings gelewer op vanjaar se aanlyn LRF-Veeskool, wat van 14-16 Oktober 2020 deur die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) aangebied is.

Die tema was: Lewendehaweproduksie: Terug na die basiese beginsels. Die sprekers se PowerPoint-aanbiedings kan hier in PDF-formaat afgelaai word. Klik op die persoon se naam om sy of haar aanbieding af te laai. 

Bob Weaber

Brad Walmsley

Chéri-Lynn Steyn

Christian Duff

Danie Slabbert

Prof. Dietmar Holm

Prof. Edward Webb

Dr. Frikkie Mare

Frikkie Neser en Martin Seyfferdt 

Izaan du Plooy

Jaco Maass 

Johan Mouton

Dr. John Purchase

Prof. Kevin Kirkman 

Mario Beffa

Matt Wolcott

Prof. Norman Maiwashe

Dr. Schabort Froneman

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.40
-1.2%
Rand - Pond
19.82
-0.9%
Rand - Euro
16.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.8%
Goud
1,778.30
-1.3%
Silwer
20.17
-3.1%
Palladium
2,160.00
-3.0%
Platinum
936.00
-3.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,954
-0.1%
Alle aandele
70,682
-0.1%
Hulpbronne 10
63,267
-1.2%
Industriële 25
86,823
+0.3%
Finansiële 15
16,138
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons leer mekaar ken.......dan besluit ons
Rustige, ge-balanseerde, snaakse, betroubare, sagte, familie mens. Mal oor die buitelewe, foto's neem, 4x4 avonture, met my Land Cruiser Afrika tem, plaas seun, avontuur,...
Vrienskap/ geselskap met moontlikhede
Eerlike en probeer altyd positief wees. Hou van die natuur en probeer soveel as moontlik te oefen, draf en stap. Hou daarvan om te lag en die lewe te geniet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot