AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Samewerking nodig om veebedryf vorentoe te neem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Mooketsa Ramasodi, waarnemende direkteur-generaal van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: Brand Republic
Mnr. Mooketsa Ramasodi, waarnemende direkteur-generaal van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: Brand Republic
’n Vennootskap tussen alle belanghebbendes binne die waardeketting van die rooivleisbedryf en die regering is nodig om die plaaslike bedryf meer mededingend te maak.

Dit was die boodskap van mnr. Mooketsa Ramasodi, waarnemende direkteur-generaal van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, op die openingsdag van die LRF-Veeskool wat by Aldam gehou word.

Ramasodi het gesê die wedersydse ondersteuning tussen die private sektor en die regering kan die plaaslike bedryf nog meer mededingend maak op wêreldmarkte. “Afrika het 14% van die wêreld se vee, maar dra slegs 2,6% by tot die wêreld se vee-ekonomie. Ons kan hierdie swakheid in ’n geleentheid omskep, maar dan moet almal saamwerk.”

Ramasodi het gesê Suid-Afrika het 600 000 kleiner boere wat almal in die kommersiële spasie ingetrek kan word om sodoende die ekonomie te help groei en werksgeleenthede te verskaf.

“Uit al die sektore het die landbou vanjaar weer uitsonderlike groei getoon. Statistieke Suid-Afrika het bevind dat die bedryf gedurende 2021 met 3,1% gegroei het. Dit het tot 69 000 meer werksgeleenthede binne die landboubedryf gelei, wat weer die lewenskragtigheid van die bedryf onderstreep. Daar moet egter daaraan gewerk word om die bedryf meer inklusief te maak om te verseker dat alle produsente toegang tot geleenthede het.”

Ramasodi het gesê veral China en lidlande van die Afrika-unie bied uitsonderlike uitvoergeleenthede aan die rooivleisbedryf. Produsente kan help om die mark nog meer te verbreed.

“Suid-Afrikaanse rooivleis het ’n besonderse reputasie in die buiteland. Deur kwessies soos naspeurbaarheid en dieregesondheid op te skerp, kan ons hierdie reputasie nog meer uitbou en meer markte open. Daarom is die regering daarby betrokke om die lewendehawe-identifikasie-en-naspeuringstelsel (Lits) te ontwikkel en toe te pas. Dit sal die rooivleisbedryf ’n hupstoot gee en toegang tot voorkeurmarkte bewerkstellig.”

Ramasodi het die regering se verbintenis tot die Maputo-deklarasie van 2003 herbevestig en gesê dat steeds na maniere gekyk word om 10% van Suid-Afrika se bruto binnelandse produk in die landbou te belê. “As ons dit kan regkry, is die finansies daar, en kan die land sy landboubedryf tot sy volle reg laat kom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot