AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suid-Afrika 'het buurlande se vleis nodig'

Suid-Afrika het vleis uit Namibië nodig, het mnr. Gerhard Schutte op die Vleisbeesskool by Aldam in die Vrystaat gesê.

Die meeste rooivleis wat deur Suid-Afrika ingevoer word, kom van Namibië. “Ons het hul vleis nodig,” het mnr. Gerhard Schutte, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie, op die Vleisbeesskool by Aldam in die Vrystaat gesê.

Die byeenkoms wat jaarliks deur Breedplan in samewerking met Landbouweekblad en onder die vaandel van die Lewendehawe Registrerende Owerheid (LRF) aangebied word, duur van 15 tot 17 Oktober. Sowat 250 boere en ander landbouers woon dit by.

Schutte het gesê Suid-Afrika is ’n netto-invoerder van rooivleis omdat genoeg vleis nie plaaslik geproduseer word nie. Daarom is invoere nodig.

Met verwysing na die groot ontevredenheid in Namibië toe Suid-Afrika sy veterinêre vereistes vir die invoer van speenkalwers en ander lewendehawe verhoog het en die gevolg dat uitvoere vanaf Namibië feitlik tot stilstand gekom het, het Schutte gesê die huidige maatreëls om veesiektes uit te hou, is nie voldoende nie en verdere onderhandelings moet plaasvind sodat ’n oplossing gevind kan word. Dit geld ook vir handelsreëlings tussen lande in Suider-Afrika.

Die invoervereistes is later weer verslap, maar daar is steeds spanning onder Namibiese veeboere wat vrees die maatreëls gaan weer verskerp word.

Intussen het die RPO het afgelope weke talle navrae van onder meer Rusland, China en Afrika-lande vir die uitvoer van rooivleis en tegnologie ontvang. Daar is plaaslik en wêreldwyd ’n groot groei in die vraag na rooivleis. Teen 2023 gaan die vraag na beesvleis 20% en na skaapvleis 15% hoër wees as nou. Schutte het gesê produksie moet dus groei en daarvoor is meer navorsing nodig om in die groter vraag te voorsien.

Byskrif:

In ’n gesellige luim by die Vleisbeesskool by Aldam: Mnr. Gerhard Schutte (middel), hoof uitvoerende beampte van die RPO en twee prominente betrokkenes in die Namibiese lewendehawebedryf, mnre. Mecki Schneider (regs), voorsitter van dié land se Lewendehaweprodusente-organisasie, en Ryno van der Merwe, voorsitter van die Namibiese Brahman-telersgenootskap. (Foto: Charl van Rooyen)

bure.jpg-charl-van-rooyen

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
+0.3%
Rand - Pond
22.49
+0.0%
Rand - Euro
19.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,957.07
+0.0%
Silwer
22.96
-0.5%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot