AFGRI
BEAN
06 Des
-
7501
0,00
CORN
06 Des
-
3735
28,00
SOYA
06 Des
-
7652,6
10,60
SUNS
06 Des
-
10830
112,00
WEAT
06 Des
-
6203
-22,00
WMAZ
06 Des
-
3502
-1,00
YMAZ
06 Des
-
3577
18,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Veeskool oorweeg aanlynkonferensie

akkreditasie
’n Professionele aanlyn konferensie sal in die plek van die jaarlikse LRF-veeskool by Aldam oorweeg word indien die korona-pandemie wat wêreldwyd amok maak en in Suid-Afrika tot ’n nasionale noodtoestand gelei het, teen Oktober nog nie onder beheer is nie.

Dr. Michael Bradfield, hoofbestuurder van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF), onder wie se vaandel die geleentheid aangebied word, sê die situasie sal in die komende maande dopgehou word. Indien die situasie die LRF verhinder om die Veeskool op die gebruiklike wyse aan te bied, sal dit met’n aanlyn konferensie vervang word. Die sprekers kan dan van hul huise af gesels en die boere sal in hul huise luister. Die koste sal dienooreenkomstig aangepas word.

’n Nuwe, vars benadering wat meer lesings deur prakties ingestelde boere insluit om wetenskaplike lesings aan te vul, gaan die Veeskool (beplan vir 14 tot 16 Oktober) kenmerk. Op’n vergadering van die LRF is ook besluit om die skool voortaan die LRF-veeskool te noem, pleks van die Aldam-veeskool, omdat die gesogte leergeleentheid vir veeboere onder die LRF se beskerming plaasvind, met die samewerking van Breedplan en Landbouweekblad. Die tema is: Terug na die basiese beginsels van veeboerdery. ’n Nuwe kenteken word ook in gebruik geneem.

Voorste landboukenners van oorsee en Suider-Afrika is as sprekers gewerf. Een van die trekpleisters is prof. Dale Woerner van Texas Tech-universiteit in Amerika, een van die voorste vleiskenners in die wêreld. Hy gaan oor rooivleis se toekoms as mededingende proteïenbron gesels en demonstrasies lewer, waartydens hy vleissnitte uit ’n beeskarkas gaan haal en elke snit en sy gebruike verduidelik, slagosse evalueer en verduidelik watter waarde vir geld elke os vir die boer bied. 

Dr. Johan de Meulemeester, internasionale sake-ontwikkelingsbestuur van Allflex Lewende Hawe in België, gaan oor die waarde van ’n nasionale naspeurbaarheidstelsel gesels aan die hand van ’n Poolse gevallestudie waar beesboere nou bykans 30% meer vir hul rooivleis kry.

Mnr. Mecki Schneider, beesboer en landbouleier van Namibië, is een van die kenners wat praktiese sessies gaan aanbied, met die klem op faktore wat veeboerdery bevorder, selfs in die huidige moeilike ekonomiese toestande.

Boere sal tussen talle praktiese lesings en demonstrasies kan kies, alles met die klem op basiese beginsels, met behoud van die wetenskap se groot waarde. Nog praktiese aanbiedings gaan onder meer oor reproduksietegnologie, seleksiebesluite, praktiese veldbestuur, finansiële bestuursbeginsels, aanvullende voeding en basiese dieregesondheid.

Uitstallings word vanjaar onderdak gehou waar talle maatskappye onder meer toerusting vir die bekamping van diefstal, naspeurbaarheid, veehantering en dieregesondheid sal demonstreer.

Die koste vir bywoning sal binnekort bekend gemaak word. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
+0.2%
Rand - Pond
21.23
+0.1%
Rand - Euro
18.10
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,782.09
-0.1%
Silwer
22.41
-0.6%
Palladium
1,793.86
-1.2%
Platinum
937.89
+0.2%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,421
+0.2%
Alle aandele
70,926
+0.2%
Hulpbronne 10
66,866
+0.5%
Industriële 25
93,667
-0.1%
Finansiële 15
14,008
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Oujongkerel wat hou van aktief wees
Ek hou van aktiewe dinge in die buitelig en om Suid Afrika te verken. Het al genoeg lande besoek om te weet SA is een van die beste plekke om te wees , ondanks vele uitdagings....
Ek is jou Verlore legkaart
God kom eerste in my lewe, verder is ek maar net ek een uit n duisend, rustig lief vir als wat mooi is positief en aan die gang kom leer my ken en beslyit vir jouself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot