AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8529
-33,00
CORN
17 Aug
-
4015
-47,00
SOYA
17 Aug
-
8705
-40,00
SUNS
17 Aug
-
10912
59,00
WEAT
17 Aug
-
6890
6,00
WMAZ
17 Aug
-
4320
-34,00
YMAZ
17 Aug
-
4235
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Bewaring begin by die kinders

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Jacky Masibi (naaslinks) van Conservation Kids en mnr. Richard York (regs), uitvoerende hoof van WRSA, saam met die hondhanteerders van K9 Tracking, mnre. Kai Lutman (links) en Johannes Moremi (naasregs), by die bekendstelling van Conservation Kids by die Laerskool Genl. Jacques Pienaar in Pretoria.  Foto’s:  MARISA BEETON
Me. Jacky Masibi (naaslinks) van Conservation Kids en mnr. Richard York (regs), uitvoerende hoof van WRSA, saam met die hondhanteerders van K9 Tracking, mnre. Kai Lutman (links) en Johannes Moremi (naasregs), by die bekendstelling van Conservation Kids by die Laerskool Genl. Jacques Pienaar in Pretoria. Foto’s: MARISA BEETON

Twee geesgenote het ’n organisasie gestig wat kinders bewus wil maak van omgewingsbewaring. Conservation Kids wat Wildbedryf SA (WRSA) saam met me. Jacky Masibi, ’n natuurbewaringsbeampte, bedryf, is op Wêreldomgewingsopvoedingdag by die Laerskool Genl. Jacques Pienaar in Pretoria bekend gestel.

Die doel van dié organisasie is om kinders meer oor wildlewe en natuurbewaring te leer. Dit is veral gemik op kinders wat nie andersins met wilde diere in aanraking sal kom nie. “Deur kinders in te lig, hoop ons om ook by hul ouers ’n bewusmaking van bewaring te kweek,” sê Masibi.

Masibi en mnr. Richard York, uitvoerende hoof van WRSA, het op ’n geselligheid ontmoet waar Masibi haar kinderboek, My Book of African Wildlife, bekend gestel het. Dié twee het gou besef hulle het ’n gemeenskaplike doelwit – om kinders meer blootstelling aan wildlewe te gee.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.67
-1.7%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,763.20
-0.7%
Silwer
19.73
-2.0%
Palladium
2,140.00
-0.9%
Platinum
927.00
-1.2%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.3%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker om lief te hê maar jou laaste liefde is die beste
Jong 62, bly fiks en hou nie van oorgewig nie. Rook en drink nie en sal verkies dat my maat ook nie rook nie. 1. 81m lank. Arm man wat moet aanhou werk tot ek my kop neerlê...
NOU OF NOOIT
Klein. maar n groot hart vir die regte man daar iewers Moenie kanse vat ek is slimmer as wat jy dink
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot