AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
10399
0,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5351
0,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Embriospesialis wil bedreigde wild red

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Dr. Morné de la Rey by ’n kameelperdkalf. Hy het baanbrekerswerk gedoen met embrio-oorplasings en spesialiseer in geassisteerde reproduksietegnieke. FOTO’S: VERSKAf, TENSY ANDERS VERMELD
Dr. Morné de la Rey by ’n kameelperdkalf. Hy het baanbrekerswerk gedoen met embrio-oorplasings en spesialiseer in geassisteerde reproduksietegnieke. FOTO’S: VERSKAf, TENSY ANDERS VERMELD

Sy brandende begeerte is om wildspesies te red wat deur uitwissing in die gesig gestaar word. Daaronder tel proefbuiswerk om diere in die laboratorium te teel. Dr. Morné de la Rey, een van die wêreld se voorste spesialisveeartse op die gebied van geassisteerde reproduksietegnieke, gesels oor sy ideale.

As die “vader” van Futhi, die eerste gekloonde dier in Afrika, het dr. Morné de la Rey nie juis bekendstelling nodig nie. Hy het ook talle ander deurbrake in moderne teeltegnieke gemaak en werk kliphard agter die skerms aan nóg ideale waarby die diereryk baat sal vind. Selfs pres. Cyril Ramaphosa is een van sy kliënte en vertrou sy Ankolebeeste met hul kenmerkende lang horings aan hom toe.

De la Rey (50) is saam met dr. Robert Treadwell die vennote en direkteure van Embryo Plus, ’n sentrum vir embriowerk, kunsmatige inseminasie (KI) en kwarantyn op Brits in Noordwes. Daar doen hulle onder meer KI, embrioversameling, in vitro-bevrugting, embrio-oorplasing na ontvangerdiere en kriogeniese bewaring. Treadwell is ook ’n veearts. Hy het hom in 1998 by die onderneming aangesluit en in 2002 ’n direkteur geword.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
-1.6%
Rand - Pond
20.86
-2.7%
Rand - Euro
18.02
-2.7%
Rand - Aus dollar
11.75
-3.4%
Rand - Jen
0.13
-2.4%
Goud
1,769.59
+1.1%
Silwer
22.18
+4.3%
Palladium
1,890.69
+2.7%
Platinum
1,041.50
+3.5%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
68,564
+2.6%
Alle aandele
74,828
+2.3%
Hulpbronne 10
73,434
+2.8%
Industriële 25
90,489
+2.7%
Finansiële 15
16,396
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot