AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Goeie pryse behaal op Kirkwood-wildsfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Familiegroepe het goeie pryse op die onlangse Kirkwood-wildsfees se veiling behaal, met jagwild wat tans skaars is in Suid-Afrika. Foto: Fredalette Uys
Familiegroepe het goeie pryse op die onlangse Kirkwood-wildsfees se veiling behaal, met jagwild wat tans skaars is in Suid-Afrika. Foto: Fredalette Uys
Die Kirkwood-wildsfees se veiling het ná ’n afwesigheid van twee jaar, met skop teruggekeer.

Die veiling, wat jaarliks saam met die Kirkwood-wildsfees in die Oos-Kaap gehou word, is vanjaar by die Mayogi-wildsboma net buite Kirkwood aangebied.

“Die veiling was uitstekend,” sê mnr. Brandon Leer, afslaer van die veiling. “Wat in ons guns getel het, is dat die mark tans baie lewendig is. Daar is ’n groot nasionale tekort aan vlaktewild en jagwild.”

Hy sê dit was wonderlik om so ’n goeie opkoms te sien, ten spyte van die reënerig weer.

Volgens Leer was die pryse vir familiegroepe en algemene wild soos impala, springbok, rooihartebees en blouwildebees almal goed.

Familiegroepe en vroulike diere

“Omdat daar ’n tekort aan jagvoorraad is, het dit druk geplaas op familiegroepe, vroulike diere en troppe. Die troppe moet nou aangevul word en dus betaal mense nou meer.”

Die tekort is veroorsaak deur die droogtetoestande in die Oos-Kaap waar baie diere gevrek het, en Suid-Afrikaanse jagters wat weens covid-19-inperkings eerder hul geld op plaaslike jagtogte as oorsese reise bestee het.

“Ek glo die neiging sal in die volgende twee of meer jare gesien word, veral vir jagdiere. Die familiegroepe se pryse kan afkom, maar die pryse vir jagdiere kan vir ’n ruk stabiel wees.”

Die topprys van R240 000 vir die dag is betaal vir ’n buffelbul van mnr. Gert Loots van Brandfort in die Vrystaat. Leer sê die bul is waarskynlik vir teeldoeleindes aangekoop. Die bul se horings kan nog in die komende jaar of twee tot 48 duim groei.

Mnr. Garth Saville, een van die organiseerders van die veiling, sê altesaam 18 buffelbulle is opgeveil. Dié bulle het die grootste inkomste op die veiling gegenereer.

Leer is ook opgewonde oor die goeie pryse wat vir swartwitpense betaal is.

Jagbedryf doen goed

Volgens Saville doen die jagbedryf tans baie goed met vele internasionale jagters wat op pad is na Suid-Afrika, asook plaaslike jagters wat die bedryf ondersteun.

“Die neiging in die bedryf is om bulle en ramme van enige spesie te koop ter wille van die trofeejagters. Daar is ook telers wat meer toekomsgerig is wat nou teelgroepe aankoop om hulle dan in bestaande troppe te vestig en só trofeediere vir oor ’n paar jaar te teel.”

Saville sê meer as 500 diere is op die veiling aangebied, met meer as 100 geregistreerde kopers, waarvan ongeveer 60 aanlyn geregistreer het. Sowat 60 kopers het die veiling in persoon bygewoon. Die omset van vanjaar se veiling was ongeveer R5,1 miljoen.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot