AFGRI
BEAN
19 Aug
-
8952
196,00
CORN
19 Aug
-
4115
104,00
SOYA
19 Aug
-
8850
98,00
SUNS
19 Aug
-
10944
102,00
WEAT
19 Aug
-
6820
-56,00
WMAZ
19 Aug
-
4263,8
38,80
YMAZ
19 Aug
-
4368
60,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Wildboer skuldig bevind van onwettige jag, handel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die twee trofee-elandbulle wat mnr. Ryan Wall buite die jagseisoen en sonder die nodige permitte gejag het. Foto: CapeNature
Die twee trofee-elandbulle wat mnr. Ryan Wall buite die jagseisoen en sonder die nodige permitte gejag het. Foto: CapeNature
’n Wildboer van Darling is skuldig bevind op vier klagte van onwettige jag, handel, besit en oorplasing van wild.

Mnr. Ryan Wall (48), oorspronklik van Durbanville, is skuldig bevind op vier klagte wat verband hou met onwettige bedrywighede wat in 2015 en 2016 op sy wildplaas Doornfontein buite Darling in die Wes-Kaap plaasgevind het.

Luidens ’n verklaring deur CapeNature is hy in 2015 betrap waar hy twee trofee-elandbulle buite die jagseisoen en sonder die nodige permitte gejag het. Hy was ook in besit van 40 blouwildebeeste wat onwettig verkry is.

Twee klagte hou verband met die koop, oorplasing en vrylating van ’n damhert in 2016. Damherte is tot ’n nasionale indringspesie verklaar. Die handel en oorplasing van dié spesie word verbied in die Wes-Kaap waar dit ’n ernstige risiko vir die provinsie se unieke biodiversiteit en voedselsekerheid inhou.

Wall is gevonnis tot ’n boete van R240 000 of ses jaar tronkstraf en ’n verdere boete van R930 000 wat vir vyf jaar opgeskort is.

Volgens CapeNature volg Wall se suksesvolle vervolging op ses jaar se werk deur die polisie se eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies, CapeNature en die nasionale vervolgingsgesag.

“Hierdie tipe misdade, soos die onwettige besit, jag, vervoer en verhandeling van beskermde wild vir finansiële gewin, asook die verhandeling en verspreiding van indringerspesies in die Wes-Kaap word as baie ernstig beskou,” sê dr. Razeena Omar, uitvoerende hoof van CapeNature.

“Meer as ’n miljard rand van Suid-Afrikaanse belatingbetalers se geld word jaarliks op die bekamping van die probleem bestee.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.87
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.3%
Rand - Euro
17.01
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,754.17
-0.3%
Silwer
19.28
-1.3%
Palladium
2,142.50
-0.7%
Platinum
906.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,721
-0.7%
Alle aandele
70,491
-0.7%
Hulpbronne 10
62,897
-1.6%
Industriële 25
86,731
-0.2%
Finansiële 15
16,035
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my lewens maat deur dik en dun en lus vir die lewe.
Ek is lief vir die buite lewe en natuur. Geniet my vriende en familie. Hou van kuier saam goeie geselskap. En ek love my braai.
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot