AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9490,6
-72,40
CORN
08 Jun
-
4490
-103,00
SOYA
08 Jun
-
7683,40
-44,60
SUNS
08 Jun
-
8480
68,00
WEAT
08 Jun
-
6600
20,00
WMAZ
08 Jun
-
3575
-106,00
YMAZ
08 Jun
-
3670
-121,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Willow Creek se olyfolie skitter

Willow Creek-olyflandgoed is die enigste Suid-Afrikaanse produsent met ’n plek op die “World’s Best Olive Oils 2015”-lys.

Die landgoed se 2014 Directors’ Reserve-olyfolie het goud verower by vanjaar se New York Internasionale Olyfolie-kompetisie en is deur 15 internasionale beoordelaars tydens blindeproe-sessies uit 671 inskrywings van 25 lande gekies as die beste robuuste ekstrasuiwer olyfolie. Die landgoed het ook 94% gekry in ’n Italiaanse kompetisie – Flos Olei 2015.

“Die proepanele van hierdie swaargewig internasionale kompetisies bestaan uit die wêreld se beste olyf-connoisseurs,” sê mnr. Andries Rabie, besturende direkteur van Willow Creek.

“Die feit dat ons meegeding het teen olyfolies van die Noordelike Halfrond wat ses maande varser is as olies van die Suidelike Halfrond, maak hierdie prestasie selfs meer besonders. Suid-Afrika staan nie ’n tree terug as dit kom by die lewering van hoë-kwaliteit olyfolies nie, selfs nie wanneer daar meegeding word met olyfoliereuse soos Italië en Spanje nie.”

Besoek Willow Creek se webwerf vir meer inligting, of skakel 023 342 5793.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.85
+1.4%
Rand - Pond
23.67
+0.4%
Rand - Euro
20.32
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.66
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,009.48
-1.2%
Palladium
1,361.38
-2.4%
Goud
1,965.48
+1.3%
Silwer
24.27
+3.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,696
-0.2%
Alle aandele
77,015
-0.1%
Hulpbronne 10
69,197
-1.5%
Industriële 25
103,427
-0.1%
Finansiële 15
15,546
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons ry die sonodergang in
Ek is n vriendelike mens en gee te veel om. Hou van dans. Baie onafhanklik. Is meetal easy going en hou van avonture jy hoef nie ryk te wees om my te bederf nie briefies en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot