AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Woolies verander benadering

Woolworths beplan om teen 2012 net organiese produkte of produkte wat volgens sy "Farming for the future"-benadering geproduseer is, te verkoop.

Woolworths beweeg weg van verskaffers wat van konvensionele boerdery gebruik maak en beplan om teen 2012 net plaaslik geproduseerde organiese vars produkte en produkte wat volgens sy Farming for the future-benadering gerpoduseer is, te verkoop.


Elemente van dié benadering, wat die beste praktyke vir volhoubare boerdery-, water-, grond- en biodiversiteitsbestuur en verminderde gebruik van anorganiese, kunsmatige insette in ‘n holistiese en meetbare pakket verpak, is nie nuut nie, en word reeds op vele Suid-Afrikaanse plase toegepas. Woolworths het dié benadering saam met die boere wat vars produkte aan hulle lewer, ontwikkel.


Mnr. Simon Susman, hoof uitvoerende beampte, sê die inisiatief kombineer die beste elemente van organiese boerdery en konvensionele boerdery, maar verminder mettertyd die afhanklikheid van gebruiklike metodes, soos roetinebespuitings en –besproeiing. “Ons gaan voort om organiese boerdery te ondersteun, maar ons het besef dat dit nie die enigste volhoubare oplossing is vir die grootskaalse produksie wat ons van produsente vereis nie.”


Hulle beoog om teen 2012 85% van alle vars produkte te verkry van verskaffers wat volgens die Farming for the future-beginsels boer, 6% van organiese verskaffers en 9% van die buiteland. Vars produkte wat plaaslik geproduseer word, maak omtrent 90% van die vars produkte wat in Woolworths verkoop word, uit. Woolworths het 105 boere wat vars produkte regstreeks aan hulle verskaf en 450 boere wat aan die primêre verskaffers lewer.


5 November 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot