AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Wynbedryf: Maatreëls bekyk

Die wynbedryf se statutêre maatreëls word deur die NLBR ondersoek en belanghebbendes kan nou kommentaar lewer.

Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) ondersoek tans die moontlikheid om die wynbedryf se statutêre maatreëls te behou en belanghebbendes word genooi om kommentaar te lewer.


Dit volg op ‘n versoek wat deur die wynbedryf aan die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, me. Tina Joemat-Pettersson, gerig is. Die aansoek is deur die Suid-Afrikaanse vereniging vir die eienaars van drank-handelsmerke (Salba), Wynkelders SA (WKSA) en VinPro ingedien. Indien die aansoek slaag sal die voorgestelde maatreëls vir die volgende vier jaar van krag wees.


Die toepassing van die heffings sal deur die SA Wynbedryfinligting en –stelsels (Sawis), Winetech, die SA Wyn- en Spiritualieë-uitvoerdersvereniging (SAWSEA) en Wines of South Africa (Wosa) behartig word. Drie tipes statutêre maatreëls is tans van toepassing op die bedryf. Dit sluit registrasie,  rekords en opgawes en heffings in.


Daar word onderskeid tussen vier verskillende tipes heffing getref: ‘n Informasie-, ‘n navorsings-, ‘n uitvoer- en ‘n transformasieheffing. Terwyl die navorsings- en uitvoerheffings matig styg, bly die uitvoer- en transformasies onveranderd.


Indien die heffings aanvaar word, kan die wynbedryf heffings verwag wat soos volg sal lyk:

Druiwe geoormerk vir wynproduksie sal R14,35 per ton aan navorsing moet opdok. Die syfer staan tans op R12,46 per ton. Die informasieheffing staan steeds op R8,75 per ton en transformasie op R2,12 per ton.


Die voorgestelde heffings vir druiwesapkonsentraat wat vir wynproduksie geoormerk is (teen 17,4 grade balling) lyk soos volg: R2,05 per liter aan navorsingsheffing. Tot nou was dit R1,78 per liter. Die informasie- en transformasieheffings bly onderskeidelik op R1,25 en drie sent.


Gedistilleerde wyn en wynspiritus (10% alkohol volume) sal voorts R1,77 per liter moet opdok indien die aansoek slaag. Dit was voorheen R1,54 per liter. Grootmaat drinkwyn se navorsingsheffing sal waarskynlik vanaf R1,78 per liter na R2,05 per liter styg. Die informasie- (R1,25 per liter) en transfomasieheffings (3 sent per liter) bly onveranderd. Die uitvoerheffing styg van R6,39 per liter na R7,60 per liter. Drinkwyne wat verpak sal waarskynlik na R10,45 per liter styg vanaf die huidige R8,77 per liter.


Belanghebbendes word genooi om die NLBR voor of op 23 Oktober te kontak. Alle navrae kan aan me. Mathilda van der Walt van die NLBR gerig word. Haar telefoonnommer is 012 341 1115, haar faksnommer is 012 341 1911 en haar e-pos is mathilda@namc.co.za


6 Oktober 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot