AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbou.com-kommentaarbeleid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Landbou.com ondersteun ’n intelligente, oop gesprek tussen ons skrywers, bydraers en lesers. Bydraes deur lesers lei tot verdere debatte of verslaggewing en word daarom verwelkom. By Landbou.com stel ons die gehalte van joernalistiek en menings voorop, en verwag daarom kommentaar en terugvoering van ’n hoë gehalte. 

Waarna soek ons in kommentaar?

Ingeligte, weldeurdagte, bondige menings of bydraes wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Dit beteken jy mag kritiek lewer – beskaafde meningsverskille wat konsentreer op die argument, nie die skrywer of kommentator nie, is aanvaarbaar en kan lei tot ’n verryking van die debat. Voorkeur word gegee aan kort, bondige, oorspronklike, nie-herhalende kommentaar.

Wie mag kommentaar lewer?

Alle intekenare van Landbou.com. Jou kommentaar verskyn onder die gebruikersnaam wat jy met jou kommentaar-profiel opgestel het.

Wat nie op ons platform toegelaat word nie en wat word verwyder

Enige vorm van haatspraak, insluitend seksisme, rassisme, homofobie en diskriminasie op grond van godsdiens en kultuur;

Persoonlike of lasterlike aanvalle;

Kru of swetsende bydraes;

Bemarking van kommersiële produkte;

Beledigende, kwetsende en irrelevante kommentaar;

Vulgêre verwysings na diere en mense se liggaamsdele en funksies;

Beledigende, afbrekende en kru kommentaar oor mense se fisieke eienskappe;

Webskakels wat na onbetroubare platforms herlei;

Kommentaar wat die identiteit van beskuldiges noem voordat hulle in die hof verskyn het; en

Kommentaar wat die identiteit bekend maak en menswaardigheid van kinders aantas:

Die Kinderwet

Volgens die Perskode moet die media buitengewone sorg aan die dag lê wanneer kinders ter sprake is.

Minderjariges se identiteit word slegs in sekere gevalle bekend gemaak. Enige verwysing na minderjariges se identiteit wat nie binne die reg is nie, sal verwyder word.

Geen kru, kwetsende of kras verwysings na kinders sal geduld word nie. Hierdie kommentare sal summier verwyder word.

Waar is my kommentaar? Waarom duur dit lank vir my kommentaar om geplaas te word? Verskyn kommentaar onmiddellik?

Nee, dit duur ’n rukkie, veral as jou kommentaar oornag of oor ’n naweek ingekom het of as daar baie kommentare is waardeur ons modereerders moet werk. Oor naweke kan kommentare langer in hierdie lêer bly omdat daar nie deurgaans ’n moderator aan diens is nie. Ons probeer ook om die diskoers optimaal te modereer, en daarvoor het ons moderators genoeg tyd nodig om die gesprek sinvol te bemiddel.

Klagtes oor ons inhoud, kritiek teenoor Landbou.com en ons bydraende skrywers, en terugvoering aan die redaksie

Landbou.com glo opbouende terugvoering en kritiek is nodig om die beste gebruikerservaring vir ons lesers te skep. Kritiek teenoor Landbou.com word geplaas, solank dit binne die bepalings van die kommentaarbeleid geskryf word.

Kritiek wat persoonlik teenoor ons joernaliste, bydraende skrywers en redaksie gemaak word, sal verwyder word. Speel die bal en nie die man nie. Kommentare wat regverdig en sinvol die inhoud van die artikel kritiseer, sal geplaas word.

Spelling-, taal- en feitefoute

Landbou.com waardeer lesers se uitstekende taal- en feitekennis. Ons moedig lesers aan om regstellings deur ons kommentaarfunksie aan te stuur. Die kommentaar sal nie geplaas word nie, maar die terugvoering word aan ons redaksie gestuur vir redigering.

Feitefoute: Na gelang van die aard en neteligheid van die inligting wat oorgedra word, sal die kommentaar geplaas word al dan nie.

Klagtes oor ons inhoud en regstellings kan gestuur word aan ons lesersombud by lbw@landbou.com.

Kan ek nuuswenke in die kommentaarafdeling gee?

Nuuswenke word verwelkom. Die kommentaar sal geplaas word na gelang van die neteligheid van die inligting. Al word die wenk nie geplaas nie, word dit deur ons moderators aan ons nuusspan gestuur. Die redaksie sal die nuuswaardigheid van die wenk beoordeel.

Jy is ook welkom om nuuswenke per e-pos te stuur aan: lbw@landbou.com.

Waarom sluit julle die kommentaarafdeling op sekere artikels?

Waar die diskoers onkonstruktief en afbrekend raak, sal die kommentaarafdeling summier gesluit word. Kommentaar onder godsdienstige artikels word gesluit om die sienings van ons gelowige en spirituele gemeenskappe te respekteer.  

Jy kan steeds reageer op artikels met geslote kommentaar. Stuur jou mening van 300 woorde of minder na lbw@landbou.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ’n kop-en-skouersfoto en jou dorp of stad in te sluit.

Verbanning van gebruikers

Gebruikers wat herhaaldelik die kommentaarbeleid oorskry, sal verban word om kommentaar op ons platform te lewer. Gebruikers met kru en vulgêre gebruikersname sal verban word. As jy dink jy is verkeerdelik verban, of jy wil beswaar teen jou verbanning aanteken, kan jy jou saak aan ons stel by webred@landbou.com. Landbou.com behou die reg voor om verbanning op te hef of nie. Geen reaksie vanaf Landbou.com word gewaarborg nie.  

Landbou.com is onder geen verpligting om te verduidelik of in debat of korrespondensie betrokke te raak oor die verdienste van kommentaar of die nie-plasing van kommentaar nie.

Het jy hulp nodig met jou intekening of met ons produkte?

Ons inbelsentrum help graag met navrae oor jou intekening, en bied bystand vir enige tegniese kwessies met ons produkte. Jy kan hulle by 087 353 1300 bel of stuur ’n e-pos aan diens@landbou.com.  

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot