AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Baalbreker haal sukkel uit maalbedryf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
SÓ werk dit. Bale word aan die regterkant op ’n kettingvervoerband in die breker ingevoer. In die breker beland die bale op ’n bed rollers met tande wat die baal aan die onderkant opbreek en uitpluis. Die gebreekte voer val tussen die rollers deur in ’n trog wat ’n horisontale awegaar het. Die awegaar stoot dan die voer in die hamermeul se bek in. Die kettingvervoerband, baalbreker en awegaar se spoed is verstelbaar. Al drie stop outomaties indien die hamermeule se motor oorlaai word. Die hamermeule is toegerus met waaiers wat die voer na ’n voerkamer blaas.
SÓ werk dit. Bale word aan die regterkant op ’n kettingvervoerband in die breker ingevoer. In die breker beland die bale op ’n bed rollers met tande wat die baal aan die onderkant opbreek en uitpluis. Die gebreekte voer val tussen die rollers deur in ’n trog wat ’n horisontale awegaar het. Die awegaar stoot dan die voer in die hamermeul se bek in. Die kettingvervoerband, baalbreker en awegaar se spoed is verstelbaar. Al drie stop outomaties indien die hamermeule se motor oorlaai word. Die hamermeule is toegerus met waaiers wat die voer na ’n voerkamer blaas.

Dit is selde dat ’n toestel ronde en groot bale met ’n werkverrigting van slegs 25 kW tegelykertyd opbreek en maal. Mnr. Fritz Teseling (regs) sê die baalbreker-hamermeulstelsel gebruik net 4 kW daarvan in dié proses. Boonop vind dit stofvry én arbeidslim plaas.

Teseling het op die plaas Kelkiewyn by Jacobsdal grootgeword, landbou-ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria gestudeer en ná sy diensplig ’n honneursgraad in voedselwetenskap en masjienontwerp verwerf.

Hy het reeds sowat 150 produksieaanlegte vir die verwerking van grondbone op sy kerfstok wat wêreldwyd verkoop is. Sy hart is egter in oplossings vir die landbou, onder meer toerusting vir dierevoer.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.81
+0.9%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,783.50
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,856.79
+0.2%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek liefde en n vriendin om saam dienlewe te geniet
Ek is eerlik en betroubaar en op soek na n maatjie wat die pad saam my wil stap en ons drome waar maak , kom ons vat n kans dalk is ons opsoek na mekaar
Nuwe boek begin
Is fun. Hou van lag. Familie en gesin is belangrik. en ek maak n mean braai broodjie Hou van nuwe avonture. Buitelewe of n lekker movie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot