AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Boereplan: Kos teen R1,50 per ooi per dag met hidroponika

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die sonkragstelsel by die hidroponiese stelsel wek 55 kW per uur op, en by die huis 11 kW. Elders op die plaas is kleiner sonpompe, na gelang van die behoefte. Sommige van die sonpanele word deur ’n elektriese arm gedraai wat dit outomaties teen die beste hoek na die son rig. Daar is altesaam 170 sonpanele van 330 W elk. Foto’s: Charl van Rooyen
Die sonkragstelsel by die hidroponiese stelsel wek 55 kW per uur op, en by die huis 11 kW. Elders op die plaas is kleiner sonpompe, na gelang van die behoefte. Sommige van die sonpanele word deur ’n elektriese arm gedraai wat dit outomaties teen die beste hoek na die son rig. Daar is altesaam 170 sonpanele van 330 W elk. Foto’s: Charl van Rooyen

Midde-in die afgelope versengende droogte wat agt jaar lank by hom aangehou het, het mnr. Johnny Hanekom van die plaas Sandrucken naby Maltahöhe in Namibië hom tot ’n hidroponiese stelsel gewend om elke dag 3 ton groenvoer vir 900 van sy Meatmaster-ooie te produseer.

Hanekom het die plaas Sandrucken in die Swartrante, 50 km suid van Maltahöhe, in 2001 gekoop. Hy boer op 25 000 ha met 3 000 Meatmaster-ooie.

Hy het ook 600 Dorper- en Dorper-kruis- rasooie by Aranos. Die boerdery is gemik op produksieveilings en die verkoop van speenlammers van die veld af.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.85
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,750.05
-0.5%
Silwer
21.18
-1.3%
Palladium
1,836.98
-1.1%
Platinum
993.76
+1.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Teddy beer
Ek is standvastig en absoluut eerlik met Christelikke waardes, redelik stil en introvert maar kan maklik deel wees van geselskap
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot