AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Boereplan: Kry kalk waar dit hoort met dié werktuig

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die Brokkelblaser se toedieningstand uit die grond wat die doeltreffendheid demonstreer.
Die Brokkelblaser se toedieningstand uit die grond wat die doeltreffendheid demonstreer.

Ondergrondse versuring is ’n groeiende kwessie vir boere wêreldwyd. Dit het ’n ongunstige impak op opbrengs en veroorsaak dat grond nie sy volle potensiaal kan bereik nie. Rula Agri, ’n landbou-ontwikkelings-en-vervaardigingsmaatskappy van Johannesburg, het ná etlike ontwerpe en ontwikkelings met ’n werktuig vorendag gekom wat beloof om dié probleem uit die weg te ruim.

Dit was aanvanklik die landboukundige en voormalige boer dr. Gawie du Toit se geesdrif oor gesonde grond wat tot die ontwerp en ontwikkeling van die Brokkelblaser gelei het, sê mnr. Roelf Odendaal (foto), besturende direkteur van Rula Agri.

Bogrond (tot op ’n diepte van 300 mm) se lae suurvlakke kan taamlik maklik reggestel word as die regte hoeveelheid kalk toegedien en ingewerk word. Dieper as 300 mm is dit moeiliker vanweë die energie wat nodig is om grond met gestrooide kalk te vermeng. Die wind veroorsaak boonop groot verliese met die strooiproses. Du Toit het ’n toestel voorgestel wat deur middel van ’n diep tandbewerking die kalk agter ’n diepwerktoon in ’n pyp afvoer tot op die verlangde gronddiepte.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.30
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot