AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Boereplan: Mini-randspuit werk waar grotes sukkel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Human by een van sy twee landeryheining-randspuite. Hy plant graan, kanola, hawer en gars.
Human by een van sy twee landeryheining-randspuite. Hy plant graan, kanola, hawer en gars.

Elke graanboer weet dit is belangrik om minstens een of twee keer per jaar ordentlike randbespuiting langs die draadheinings in landerye te doen. Nadat hy jare lank elke winter gesukkel het met groot, swaar onkruidspuite wat agterop die trekker gemonteer word en vanaf die driepuntstelsel werk, het hy besluit tot hier toe en nie verder nie, sê mnr. Jan-Hendrik Human van die plaas Adowa by Protem naby Bredasdorp.

“Vroeër moes ons maar altyd hierdie soort bespuiting doen met gewone onkruidspuite met tenks van 800 liter tot 1 000 liter wat agterop die trekker gemonteer word. Omdat dit so swaar is, het dit dikwels gebeur dat die trekker gly en vasval in die nat wintermaande. Ons bespuit gewoonlik die lyndrade in Julie en Augustus wanneer dit op die natste in die Wes-Kaap is. Só ’n groot spuit op die trekker is egter bloot te swaar vir dié tipe werk.

“Dit het my laat dink – dit gaan mos soveel makliker wees om die werk te doen met ’n kleiner spuit wat lig genoeg is om met ’n vierwielmotorfiets te sleep. Ek het ná ’n paar slapelose nagte só ’n spuit in my kop beplan. Een oggend in 2009 het ek daardie planne op papier gesit, en ’n konsep-minirandspuit het vorm begin aangeneem.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-2.5%
Rand - Pond
21.63
-4.1%
Rand - Euro
18.48
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.97
-2.4%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,800.00
+1.8%
Silwer
22.55
+1.6%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot