AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9659,8
16,80
CORN
06 Jun
-
4607
-20,00
SOYA
06 Jun
-
8170
-37,00
SUNS
06 Jun
-
8554,8
208,80
WEAT
06 Jun
-
6635
64,00
WMAZ
06 Jun
-
3728,8
-5,20
YMAZ
06 Jun
-
3832
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Boereplan: Só raak skape nie van hul trollie af

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die platysterhoepels van wisselende grootte wat vir die nek en kop van die skaap voorsiening maak.
Die platysterhoepels van wisselende grootte wat vir die nek en kop van die skaap voorsiening maak.

Letterlik duisende stuks kleinvee beland op trollies wanneer hulle deur veeartse laparoskopies behandel of wanneer embrio-oorplasings gedoen moet word. ’n Sterk, deeglike ontwerp is daarom onontbeerlik as troppe diere behandel moet word.

Dr. Francois Marais, ’n internasionaal bekende spesialis van die onderneming Ovatec wat jaarliks sowat 1 000 embrio’s spoel en oorplaas, stel hoë vereistes vir die ontwerp van sy trollies. Hy reis die wêreld vol vanaf sy praktyk in Dubbo in die Australiese deelstaat Nieu-Suid-Wallis.

Die trollie-ontwerp wat hy jare gelede verfyn het, word gekenmerk deur ’n stewig geboude pypraam met duursame wiele en ’n behoorlike hegtingstelsel vir die skaap se bene. Die basisraamwerk kan gelig word om die skaap kop na onder en die buik teen ’n hoek van sowat 45º vir die veearts se prosedure bloot te stel. “Daar is uiteenlopende maniere hoe die trollie in die onderskeie ontwerpe in dié posisie bly,” sê Marais.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot