AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8257,2
257,20
CORN
27 Jan
-
3807,4
68,40
SOYA
27 Jan
-
8065,2
177,20
SUNS
27 Jan
-
8980
47,00
WEAT
27 Jan
-
5997
9,00
WMAZ
27 Jan
-
3598
40,00
YMAZ
27 Jan
-
3663
44,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Lekblokswaai vir ekonomiese voerverbruik

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voerswaai wat soos ’n kinderswaai lyk. Aan die een kant is die voerbak vir hooi en aan die ander kant die een van HDPE-
plastiek vir korrels (regs). Foto: Cherie van Wyngaardt
Die voerswaai wat soos ’n kinderswaai lyk. Aan die een kant is die voerbak vir hooi en aan die ander kant die een van HDPE- plastiek vir korrels (regs). Foto: Cherie van Wyngaardt

’n Voornemende beesboer van Limpopo het ’n plan bedink om die aanvullende voer vir sy diere ekonomies te laat benut. Die verskuifbare struktuur het plek vir twee lekke, word in die grond geanker en keer dat grootwild die blokke bykom en vertrap.

Mnr. Johan van Wyngaardt, wat staalstrukture oprig, se lekblokswaai herinner aan kinderswaaie van ouds. Dit bestaan uit twee A-raampote, ’n boonste dwarslat en mandjies van plaatgaas of gesweiste maasdraad aan weerskante vir lusern, hawer of hooi vir byvoeding.

Die struktuur van sowat 21 kg kan maklik verskuif word. Van Wyngaardt maak die raamwerk breed genoeg sodat twee blokke langs mekaar kan hang. Hy sny ’n basis van plaatmetaal so groot soos die blokke. ’n Gaatjie van sowat 12 mm word deur die middelpunt van die blok geboor.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.39
-0.3%
Rand - Pond
20.63
+0.1%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,810.63
-0.5%
Silwer
23.14
-1.6%
Palladium
2,324.00
-0.5%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
65,977
-2.1%
Alle aandele
72,360
-2.0%
Hulpbronne 10
73,473
-2.4%
Industriële 25
89,709
-1.9%
Finansiële 15
14,682
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot