AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Ou selfoon hou diere se water dop

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
 Polikarbonaatvelle pleks van metaalplate is gebruik om die selfoon te beskerm, aangesien metaalplate die foon se ontvangs kan versteur. Nel het ’n O-ring gebruik om te verseker die selfoon is waterdig. Die watervlakmeter (op die agtergrond) is ’n eenvoudige patent wat die watervlak van 
die tenks aandui.
Polikarbonaatvelle pleks van metaalplate is gebruik om die selfoon te beskerm, aangesien metaalplate die foon se ontvangs kan versteur. Nel het ’n O-ring gebruik om te verseker die selfoon is waterdig. Die watervlakmeter (op die agtergrond) is ’n eenvoudige patent wat die watervlak van die tenks aandui.

Eintlik was dit die meganiese ingenieur mnr. Kallie Venter wat ’n selfoon as ’n goedkoper alternatief tot ’n duur kamera voorgestel het. Die elektroniese toesighouer bestaan uit ’n ou selfoon met kameras, ’n selfoontoepassing, ’n sonlaaier en ’n watervlakmeter.

Die selfoon se agterste én voorste kamera word gebruik. Die een kamera hou die watervlakmeter in die tenks dop, en die ander een die waterkrippe. Die watervlakmeter is in die tenk se oorvloei gemonteer. Dit bestaan uit ’n vlotter wat Venter aan ’n aluminiumgordynreling geheg het wat by die oorvloei uitsteek en die watervlak aandui, namate dit styg of daal.

Nel kan dan maklik sien of die pomp aangeskakel moet word. Danksy ’n gratis toepassing, Alfred Home Security Camera, kan die beeldmateriaal van albei kameras op Nel se foon dopgehou word. Die selfoon en sonpaneel is aan ’n verskuifbare metaalraamwerk op ’n paal gemonteer, op dieselfde hoogte as die watervlakmeter.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot