
Hantie Jansen van Vuuren
Hantie Jansen van Vuuren van Omnia, gesels oor die gewildheid van die boereplankompetisie wat by Nampo aangebied word en ons kyk na van die planne. Boere kan ook hulle planne vir Nampo Kaap inskryf.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Omnia.