
Landbouweekblad se eeufeespartytjie tydens die Nampo-oesdag
Die span van Landbouweekliks het onlangs saam met Landbouweekblad en die publikasie se gaste die tydskrif se 100ste bestaanjaar by die 2019 Nampo-oesdag gevier.