
Hierdie spotprent het oorspronklik in die Landbouweekblad van 30 Augustus 2002 verskyn.
Die uitvoer van rooibostee na Amerika kon in 2002 bemoeilik word vanweë die registrasie van die woord "rooibos" as 'n handelsmerk in dié land. Die debakel rondom die registrasie van die handelsnaam het uiteindelik in 'n uitgerekte hofsaak in Amerika ontaard.