AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

LBW-leser loop sy jonger self raak by tentoonstelling

akkreditasie
Mnr. Izak Visagie het “homself” 64 jaar later op Landbouweekblad se voorbladuitstalling op die US Woordfees op Stellenbosch raakgeloop.

Een van die honderd voorblaaie op dié uitstalling was van hom as 5-jarige seuntjie agterop sy pa, mnr. Tat Visagie, se bokkarretjie.

Hy vertel: “Die twee kinders op die karretjie is ek (Klein Tat was my bynaam) en Jan Smit (Jan Tarras was sy bynaam). Jan Tarras se pa was oorlede Johannes Smit. Hy was ’n baie groot vriend van my pa en het ook op die plaas gewerk. Ek en Jan Tarras was groot speelmaatjies.

“Die bokke was twee groot Boerbokke wat onthoring was. Ek onthou nog die dag op Calvinia se boereweek, soos die landbouskou daardie jare genoem was, want die boere het die hele week lank geskou.

"Ons het op die karretjie geklim om ’n oefenronde te ry. Toe my pa die sweep klap dat ons begin beweeg, skrik die bokke só groot dat hulle met ’n helse spoed wegtrek. Ons het amper agteroor geval en tussen die motorkarre en omstanders beland.

Jan Smit en Izak Visagie vertoon mnr. Tat Visagie se kampioen-karbokke op Calvinia se tentoonstelling. FOTO: ?S.F. LENHOFF

“My moed het my begewe en ek het nie kans gesien om die leisels te vat nie. As julle mooi op die foto kyk, sal julle sien dat ek om lewe en dood vasklou. Terselfdertyd het ek hartstogtelik begin huil. Jan Tarras het toe die leisels oorgeneem. Ek dink hy het ook groot geskrik, maar hy was gelukkig twee jaar ouer en dapperder as ek.

“Ons het darem ’n suksesvolle ronde gery, tot groot vermaak van die toeskouers. Ek en Jan Tarras is toe met spookasem, liqourice drops en stokkielekkers beloon.”

Mnr. S.F. Lenhoff het die foto geneem. Hy was destyds biologie-onderwyser aan die Hoërskool Calvinia. · Dié voorblad en ander stories is te sien in Landbouweekblad se spesiale eeufeesuitgawe, wat op 8 Mei op die rak is.

Uit: Landbouweekblad, 1 November April 1955

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,793.19
-0.0%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
970.65
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kom ons kyk wat hou die toekoms in
Ek is n Opregte, eerllike en baie nekiese persoon, wat graag weer my geluk wil deel met n maat en so sal ons sien wat hou die toekoms in.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot