AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Groente maak plek vir nuwe gewasse

akkreditasie
So het die voorblad van Landbouweekblad se uitgawe van 12 Desember 1967 gelyk.
So het die voorblad van Landbouweekblad se uitgawe van 12 Desember 1967 gelyk.
Groente moes in 1967 plek maak vir tabak in wisselbou met koring en sojabone op plase in die Laeveld, word daar in die Landbouweekblad van 12 Desember 1967 berig.

'n Adviesraad wat destyds die boerderye in Schoemanskloof besoek het, het tot die gevolgtrekking gekom dat groente, wat 'n baie wisselvallige mark het, met iets bestendiger vervang moet word. Ná deeglike ondersoek het dit geblyk dat tabak net die regte ding vir hierdie gebied was, terwyl koring en sojabone gekies is as wisselbougewasse by die tabak.

In dieselfde uitgawe verskyn 'n artikel oor weggooi-pynappelplante wat in die Oos-Kaap as pynappelkuilvoer aangewend is en elke dag van die jaar in 10 000 beeste se ruvoerboehoeftes voorsien het. Resultate wat navorsers destyds met proewe in die Oos-Kaap behaal het, het daarop gedui dat elke pynappelboer in hierdie streek (waarvan daar meer as 400 was) terselfdertyd ook veeboere kon wees met lonende osvoerdery of melkery as vertakking van sy boerdery.

Daar is ook in hierdie uitgawe geskryf oor mnr. C.J.L. Erasmus, wat geen kunsmis in sy lande bygewerk het nie en steeds 10 sakke koring per morg en 20 tot 25 sakke mielies per morg geoes het. Die 77-jarige se grond was vir hom 'n kosbare eenheid wat vir die nageslag bewaar moes word. Op sy plaas, Deel Twee in Steynsrus, is dieselfde gewas nooit twee oeste ná mekaar op dieselfde grond geplant nie.

 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.81
+0.9%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,783.50
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,856.79
+0.2%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek liefde en n vriendin om saam dienlewe te geniet
Ek is eerlik en betroubaar en op soek na n maatjie wat die pad saam my wil stap en ons drome waar maak , kom ons vat n kans dalk is ons opsoek na mekaar
Nuwe boek begin
Is fun. Hou van lag. Familie en gesin is belangrik. en ek maak n mean braai broodjie Hou van nuwe avonture. Buitelewe of n lekker movie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot