
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Natste weer in 80 jaar krap saaiplanne om
Misdaad: Só werk berugte saadsteel-sindikaat
Dieregesondheid: Wêreldwyd dreig tekort aan veeartse
Land Bank: Bankrot boer vaar uit teen ‘likwidasiemafia’
Logistiek: Transnet en die landbou keer nou bottelnekke
Vesel: ‘Groen’ wol sak terug
Só red uitvoer rooivleispryse
’Moenie op Eskom vertrou nie’: Kaalvuis raad van Jan Oberholzer
Droogtereeks: Veld taaier as wat ’n mens dink
Skole in SA, wyn in Uganda . . .
Bonnievale-boer se pad loop wye draaie
Boerperdstoetery SA se beste: Veelsydige ras beïndruk wyd
Warmer toekoms: Melkbedryf veral kwesbaar
Spesiaal: Kersgroete
Dié week in die landbou
Vleisbedryf moet wyer kyk as ‘burgers en wors’
Verrassende oestyd staan einde se kant toe
Satelliete gaan metaangassondaars soek
Briewe
Manie
Belê jou geld slim
Markte
Kortliks
Aasvoëls se oorlewingstryd: Wie moet die skuld kry?
Nuut & nuttig
Nampo Kaap: Ysters vir maklike plaaswerk
Skou: Lutzville se perdekampioene
Skou: Thabazimbi: Limousin-ras lewer opperste kampioene op
Vir die gesin:
Boerekos: Die beste blokkies soetgoed
Boeke: ’n Lewe in die kombuis; Niks verkeerd aan dié vrou nie
Padstal: Hier kraai bok koning
Angus gesels
Blokraaisel