
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Krag se regrukplan: ’Fout‘ om boere nie te betrek
Hidrobreking: Staat jaag planne al wéér deur
Bek-en-klouseer: Noordwes se plan om die siekte hok te slaan
Inmaakvrugte: Onsekerheid druk boere in ’n blik
‘Beleg’ van die skuldeisers: Staan só op jou regte
Willemse: Hoër rente verhoog druk op landbou
Jannie de Villiers: Hoe lank kan boere die platteland nog dra?
SA se top-beeskudde: Data word hier ’gemyn‘
Gerrit van Zyl: ’Ideale beeswêreld‘ bestaan nie
Kuilvoer: Systap foute só
Verbruikers soek nou ’duur‘ avo’s: Gesonde grond kan insette sny
Veldbrande: Gesoute vuurvegter gee raad
Dié week in die landbou
SA verklaar dispuut oor EU-sitrusreëls
Buurlande vind ook baat by Mbombela-varsproduktemark
Kyk hier of daar ’n grondeis teen jou plaas is
Voedselsekerheid: Só verskans boere SA teen chaos, tekorte
Briewe
Manie
Plaaslike maatskappye kry plek op wêreldranglys
Markte
Kortliks
Jou nalatenskap: Georden of chaoties?
Omgewingswetgewing: Só raak grootskeepse veranderings die landbou
Plant en oes presies
Nuut en nuttig
Spesiaal:
Veeskool
Vir die gesin:
Koffie in die kospotte
Só sê ’n koffieboer
Skaaptrek is nié kamp of camino nie
Hart tot hart
Blokraaisel