
Artikels en nuus in die uitgawe:
Boranrekord: Só lyk bul van R900 000
Statistieke: ‘Boere onder beleg’
Mielies: Oesskatting styg weer!
Só stoot munisipaliteite waterkoste op
Bek-en-klouseer: Kleiner begroting pootjie stryd
Willemse: Hoenderinvoer maak wyd seer
Só wen Hoopstad misdaadstryd!
5 stappe vir veiliger plaas
Mega Merino’s: Só word vyfde geslag ingelyf
Danie Bester se presisiewenke: ‘Begin by stropermonitor en blaarmonsters’
Klein-Karoo-groentetuin: ’n Nuwe bloudruk vir die platteland?
Spesiaal
Landbou in die Swartland
Brahman-bylae
Dié week in die landbou
Nuwe toerusting in Kaapse hawe bring hoop
Somerreën begin vanjaar straks betyds
Wettig of nie? Verwarring tussen ministers knou jagbedryf
Tshwane-administrateurs gee reddingsboei vir vuil mark
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
Inflasie en jou inkomste
Vra vir Faffa
Nuwe groeimiddel toon groot belofte
Nuttig en nuut
Vir die gesin:
Perfekte pastei
Vuurwater uit die Breedekloof
Kos soos ouma s’n by dié padstal
Trekkerstories: Field-Marshall ‘geïnspireer’ deur Lanz Bulldog
‘Moet nooit stilstaan nie’
Liezel begin goed met stoetery
Hart tot hart
Blokraaisel