
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Toekomsblik op bek-en-klouseer:
Is LITS eindelik hier?
Verbod laat Vrystaat bloei
Somergrane: Mielieskatting klím steeds; Kat-en-muisplantseisoen lê voor
Wintergrane: ‘Wonderwerk’ staan op die lande
Misdaad: ‘Niks verander’ ná Horner-moord
‘Gryp in’ ná week se bloedbad
Aartappels: Tekorte in noorde skep kanse vir SA
Uitvoer: ’Breek weg uit tradisie‘; Bokvleis ‘goud werd’
Land Bank: Forensiese ondersoek lê feite bloot
Herlewingslandbou: Dekgewasse laat organies wen
Niks klop dié beproefde planne: 5 veemeesters sê wat wérk
Bulkoop: Genetiese foute gaan jou lánk opkeil
Wynmaker word haan van hoenderwêreld
‘Gebruik minder kunsmis’ — alle kenners praat nou uit een mond
Dié week in die landbou
Slik besmet (nog) nie Kalkfonteindam
Kommer duur voort oor nuwe onteieningswetgewing
Christiana-boer se ‘gek droom’ word beloon
Betrekkinge in uitvoermarkte tel nou punte by banke
Briewe
Manie
Gevaarligte flikker weens ekonomiese risiko’s
Inspeksiedienste: Hou koste laag
Geldbeplanning: Wat gebeur met my boedel?
Markte
Kortliks
Nuut & nuttig
Royal-skoukampioene: Beeste
Royal-skoukampioene: Bokke
Vir die gesin:
Braai saam met Martelize
Jagstories: Leer jou kinders skiet
Die spinnekopvrou van Namibië
Handwerk: Steek vir steek maak dié vroue ’n verskil
Hart tot hart
Blokraaisel