
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Hawens: Kunsmisoponthoud kan planttyd pootjie
Rooivleis: Namibiese boere stap weg van Meatco
Biosekerheid: ‘Mark in rooilyngebied kan desperate boere red’; Siekte wis hase uit
Platsak verbruikers laat daal wolvraag
Tshwane-varsproduktemark: Hof bring uitkoms; opdraande lê voor
Droogtereeks: Sterker in ’n groep
Sonkrag: Kies só reg: Stelsels wat vir jóú werk
Gauteng-Jongboer: 250 miljoen saailinge per jaar — en steeds geen keer
Herlewingslandbou & vee: Klein begin bring groot resultate;
Selekteer só vir groter wins — Gerrit van Zyl
Nooitgedachters 70: Veelsydige pronkperd uit eie bodem
Boereplan: Speel tjop-tjop klaar met turksvyblare
Dié week in die landbou
Tongaat en suikertaks kan meesterplan kelder
Bogemiddelde reënval verhoog vloedrisiko’s
Munisipaliteite: Só kan burgerlike organisasies meer regkry
Gebrek aan raffinaderye laat SA weerloos
Koster en Swartruggens baklei voort
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
Tyd ryp vir vars aanslag oor renosters
Geldbeplanning: Boedels:
Is daar genoeg kontant?
Nuut & nuttig
Spesiaal:
Wiele
Vir die gesin:
Alles en nog wat oor vleis
Jou storie: Oor haarsalonne, perms en pretensie
’n Lewende monument in die Boland
Vergange dorpie aan die brand gebrou
Hart tot hart
Blokraaisel