AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Landbouweekblad, 19 Januarie 2023

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Landbouweekblad, 19 Januarie 2023
Landbouweekblad, 19 Januarie 2023
Dit was geen gelukskoot toe mnr. Willie Geldenhuys twee Suid-Afrikaanse rekordpryse vir ’n ram én ’n ooi op dieselfde veiling behaal en in die proses boonop die rekord vir ’n ram verdubbel het nie. Dié Ventersdorpse boer vertel hoe hy dit reggekry het.

Artikels en nuus in dié uitgawe:

Beskerm jou insette só: Saaddiewe ‘steel op bestelling’

‘Pak beurtkrag saam met jou bure’ — oud-Eskom-man

Droër somer lê voor

Plaasbestuur: Hou dié 4 faktore dop

Equalizer-planters is nou Duits!

Land Bank-skuldsaak: Boer slyp sy strydbyl

Willemse: Risiko’s bly, al begin pryse stabiliseer

2023: Wat jy nog kan verwag 

Wolboere hoopvol

Ál meer oplossings: Bewaringslandbou

Verbruikersdruk demp groei: Sitrus, pluimvee, suiwel

Klemskuiwe kom: Wild, tabak, tegnologie

17,59 t/ha droëlandmielies! ‘Kry basiese reg voor jy grense toets’

SA Vleismerino: R220 000 vir ’n ram! Hier’s hoekom boere dit betaal

40% hoër uitpaksyfer: Nette laat klop vrugtesomme

Boereplan: Tap saad morsvry uit reuse-sakke

Dié week in die landbou

Dierevoer: Dié toestande maak lusern skaars en duur

Tafeldruifoes op koers, maar beurtkrag pla

VKB en GWK kry jawoord vir samesmelting

Briewe

Manie

Geldbeplanning: Só werk belasting by dood

Markte

Kortliks

Tot 70% besproeiingsgrond vernietig: Oekraïne se herstelplan vir landbou

Gordel vas vir politieke wipwarit

Rooibos: ‘Ontgin die potensiaal’

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Vir die gesin

Boerekos: Spanspek en waatlemoen

Só sê ’n waatlemoenboer

Vrystaatse grasvelde en skaapwol kry vorm in kunswerke

Valkoog: Voël van die jaar verdien spesiale aandag

Hart tot hart

Blokraaisel

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot