
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Transnet se force majeure: ‘Dit kon nie op slegter tyd kom’;
Bessies in spervuur; Wol se pyn vererger
LITS: Só gaan dit (hopelik) werk
Somerseisoen: Mielies nie meer sojas se baas
Land Bank: Beste kliënte gee pad; Skuldplan sloer voort
Lig in tonnel vir VS-paaie?
Wapens en blokkades: Kén jou regte!
Wingerdbou: Wêreld vereer SA pionier
Gróót wolsukses, maar 2 dekades se werk so te sê ongedaan
Klein-Karoo ná die groot droogte . . .
Planne vir droër toekoms
Claude Cloete: Hou ego uit veebesluite
Van diamante na megaboerdery: Duitse boerseun bou unieke empire
Suiwel: Byt vas as jy nog wins maak
Dié week in die landbou
Lentehitte vang boere onkant
Droë provinsies oorgehaal vir nuwe sprinkaanseisoen
Armer verbruikers bespaar selfs op hoendervleis
Só veroorsaak warm oseane rekordstorms
Briewe
Manie
Terminale siekte: Is daar nog tyd om te beplan?
Willemse: Winsmarges in intensiewe veebedrywe bly onder druk
Markte
Kortliks
Organiese ideale herbekyk ná Sri Lanka-fiasko
Die 80-20-beginsel
Skou: Kampioene op Lichtenburg
Nampo Kaap: Trekkrag
Nuut & nuttig
Spesiaal:
Suiwel
Wyn en wingerd
Wiele
Vir die gesin:
Boerekos: Soetgoed met klapper
Wyn: Groot, maar goed
Hart tot hart
Blokraaisel