
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: Wêreldliggaam soek nuwe heining; Boere gaan self moet voorvat
Zim-permitte reusekopseer vir boere
Somergewasse: Die reën is op pad . . .
Pantser jou teen grondgrype
Landboubeleid: Wat ons by die Aussies kan leer
Lesse uit KZN-vloede: Klimaatsverandering verdubbel reënkans
Johann Kirsten: ’Hier’s die feite! Hou op met goedkoop Land Bank-politiek‘
Voorste boer pleit: ’Skoue skaad Damaras‘
Noord-Kaapse Jongboer: Vliegtuigwins sit gewasse ore aan (tienvoudig!)
Aanpasbare Afrikaner-bees oorgehaal vir die toekoms
Grondbone: Net hoër opbrengs sal bedryf help
4 beginsels om jou veld te laat herleef
Dié week in die landbou
Melklose ‘melk’ raak boere se sak, sê MPO
Besit niks, maar beheer alles, raai ekonoom aan
Wildbedryf: Witskrif is ‘dekmantel’ vir onteiening
Boervrou vertel van ‘slikhel’
Briewe
Manie
Gaan die treindroom waar word?
Markte
Kortliks
Voedselinflasie: Verligting op pad
Sorg liewer uit boedel vir gade
Nuut en nuttig
Royalskou: Konyne: Beste van rasse
Royalskou: Pluimvee: Beste van rasse
Spesiaal:
Landbou in Noordwes
Vir die gesin:
Tyd om te braai!
Só sê ’n skaapboer
Boeke: Haal die beste uit jou kole
Die boerebraaier en sy vuurteater
Hart tot hart
Wyn: Borrels vir braaidag
Blokraaisel