
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Dis oorlog in die Drakensberg: Skietgevegte, vrees en moord
Sonpanele: Benut dit só vir taksvoordeel
Boere moet hul begin staal teen stortvloed steenkoolmyne
Invoer: Gaan slaptjips hoender se pad volg?
Internasionale stormwinde wat graanmark sal bepaal
Willemse: Kunsmis goedkoper, maar kooptyd nou kritiek
Oekraïne: Só boer jy tussen bomme en strooptogte
Intensiewe skaapsukses in ekstensiewe toestande
Namibiese wenboere: Weidingsplan skep buffer teen droogte
Gerrit van Zyl: Doen net wat vir jóú werk
Boereplan: Ou stroper red rosyntjieoes in nat seisoen
Die Karoo se cowgirl het gróót planne met bokhaar
Dié week in die landbou
Saadtekorte bedreig toekoms van SA kanolabedryf
Koster, Swartruggens stoei voort oor water
Saai span vuurwarm nuwe tegnologie in om boere te help
Briewe
Manie
Beurtkrag ontwrig die opbergingsektor
Markte
Kortliks
Mites oor katoen hier weerlê
Wees versigtig met jou bankbesonderhede
Nuut & nuttig
Spesiaal:
Besproeiing
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n hoenderboer
Jou storie: Die limits van lusern laai
Hart tot hart
Langtongvlieë meer divers as wat voorheen geglo is
Blokraaisel