
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Misdaad: Só sit R30m.-saadsindikaat se turf
Tergende vrae oor roof op Vosburg
Kunsmis: Hoes boere en skep vervaardigers?
Naels stomp oor nat planttyd
Soja skouer mielies uit pad
Entstowwe: Sonder private sektor stuur SA op ramp af
Avokado’s: Opdraande pad lê voor sonder markte
Veediefstal: Polisie soek nie eens leidrade
Skandeerder: Arbeid 30% produktiewer
Gewilde droogtereeks: Broodnodige lesse vir ’n droë toekoms
Topstoetteler: Akkurate data wys rigting met seleksie
Veeboerdery: 3 opsies vir groter wins
Druk deur met moeilike besluite
Boereplan: Voer 1 200 skape binne 20 minute!
Dié week in die landbou
Nuwe finansier wil ook aan kleiner boere leen
Uitvoer kan SA hoenderbedryf red
COP27: ‘Steun landbou om aan te pas’
Briewe
Manie
Internetbedrog kan jou baie kos
Markte
Kortliks
Geldbeplanning: Het ek ’n buitelandse testament nodig?
Dís hoe gevorderde SA satelliet landbou kan baat
Nuut & nuttig
Spesiaal:
Ons skole
Oliesade
Vir die gesin:
Boerekos: Wat eet ons vanaand?
Bewaker van die bye
Valkoog: Oostelike rooipootvalk se epiese migrasie
Hart tot hart
Blokraaisel