
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Vloedskade: Groot gespook om oeste te red
Palmermisbredie slaan sy kloue in SA: Hier’s raad
Katsedam: Maak reg vir vloede!
Weer: Hoop vir droë Noord- en Oos-Kaap
Dikambadampdrywing tref sojaboere in Mpumalanga
Boer kry ál minder van winkelprys — Willemse
Erenst Pelser: Overberg groet een van sy grotes
Bemarking: Namibiese boere wil nou self vleis uitvoer
Jong wynboer toor met geure
Opbrengswenner: Dekgewasse sorg vir onkruid-deurbraak
Grondlewe: Boer oor onsigbare bondgenote in sy lande
Hulde van oraloor vir vleisbeespionier
Wiele
Dié week in die landbou
Nat somer ontsien geen saaigebied
Baie reën beslis nie ‘nuwe normaal’
Teeltegnieke: Landbou skop vas teen drakoniese regulasies
Melkboere raak oral minder, ongeag staat, bedryf se planne
Briewe
Manie
Word inspeksiekar weer voor perde ingespan?
Markte
Kortliks
Aftreefondse: Let hierop in 2022
Verstandige waterbestuur: Streef na vloeibare goud
Markkonsentrasie: Tameletjie of bestuurbare probleem?
Nuttig en nuut
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n suikermielieboer
Kleiboer van die Overberg
Baanbrekerswerk met brandewyn
Hart tot hart
Blokraaisel