
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Dieresiektes op punt gedryf: Een woord kan Lits pootjie
Tyd vir stilbly verby — Sernick
Land Bank: Nuwe mededinger tree in kryt
Boer beur voort in lang regstryd
Veeskool: Teel vrugbare, kleiner koeie
Wiel draai vir opkomende boere
Makadamias: China speel kat en muis met syfers
Familieboerdery: Volg dié 4 stappe vir gladde oorgang
Suiwelname: Plantmelk kan bly, maar nie jogurt, botter
Voorste KZN-jongboer: Van ontvangsdame tot wennerboer in net 13 jaar
Aptekerbeesboer draf 6 ton biltong per dag kaf!
R2,1m.-Bonsmara: Dís hoekom kopers betaal
Jannie de Villiers: Só kry jy jou kop reg in taai tyd
Bewaring: Onverskrokke vroue stuit
Wildstropers
Dié week in die landbou
Wintergrane verwelk in hittegolf
Produksietoestande: La Niña kan probleme skep
Agri SA-kongres: Sonder wins bly meer werk ’n droom
Kenia se mark wink vir SA witmielies, maar . . .
Briewe
Manie
Die verskil tussen skenk en erf
Willemse: Kosinflasie stabiliseer, maar 45 lande het tekorte
Markte
Kortliks
Nuut & nuttig
Hier is die groeipunte in soja se kosmark
Nampo Kaap: Spuit (kom) nooit te laat nie
Vra vir Faffa
Skou: Bloemfontein: Beste pluimvee gekroon
Spesiaal:
Plaagbestryding
Vir die gesin:
Boerekos vir die somer
Perde, natuur en kuns help balans terugvind
Valkoog: Die koning van die droë weste
Hart tot hart
Blokraaisel