
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Verbruikers beter af as verwag;
Inflasie: Só raak dit jou plaas
Klimaat: April-storms dalk net die begin . . .
Wintergrane: Koel lente, bewaringspraktyke red oes
Grootvee: Die toekoms lyk blink; Saoedi-Arabië se deure swaai oop
Vars produkte: ‘Townships is groenteboere se éintlike mark’
Slange: G’n einde in sig vir teengif-tekort; Bly só veilig
Onteiening: Wat wérklik in die nuwe wet staan
Droogtereeks: Die gróót herstel: Beter veld, minder hanslammers . . . maar geld bly skaars
Grondbone: VSA kultivars gee tot 17% meer; R115 000/ha vir uitvoerlusern!
5-jaar-proewe: ‘Rip nie nodig op Swartland-sandplase’
Boereplan: Hele plaas stort warm van R2 000-donkie!
Dié week in die landbou
Reën kan saaityd op plekke beduiwel
Pak die oorlog teen veldbrande só
Nuwe wette ‘sal nie keer dat tieners drink’
Bosbou en bure werk saam vir gesonde grond
Briewe
Manie
Land Bank lyk beter, maar ver van gesond
Markte
Kortliks
Visboere die hoenders in oor akwawetsontwerp
Nuut & nuttig
Huwelike met aanwas: Weggewas deur hof?
Skou: Perdekampioene op Somerset-Oos
Spesiaal:
Vervoer en logistiek
Vee
Vir die gesin:
Smul aan somerse slaai
Jagstories: Klein dingetjies
’n Storie ‘van melk tot Merlot’
Angus gesels
Blokraaisel